Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindani Game and Lodges

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sanet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Altyd lekker om ons honde te sien vry hardloop in die natuur. Absoluut heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Exceptional stay. Friendly staff and the food is amazing. I would like to extend my heartfelt thanks to your wonderful team, especially to Martha, for making our weekend away so exceptional. The warm hospitality and attention to detail made us feel right at home, and Martha's amazing culinary skills truly elevated the experience. Every meal was delicious and memorable. Thank you for a truly unforgettable getaway. We can't wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Absolutely awesome. Lindani always superb. Staff extremely friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike private plek, goed ingerig, veilig en 'n vredevolle blyplek. Baie om. Baie om te doen en te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Baie rustig en gemaklik. Wonderlike boservaring. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was gemaklik en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Beautiful cottage, perfectly situated, very private. The perfect getaway for a few days. Love the idea that one can explore the lodge in their own 4x4 vehicle. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Lekker soos altyd. Ons eerste keer in Maroela. Dis relatief klein, maar met al die oop spasie rondom is dit nogsteeds heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantastiese bestemming en waarde vir geld. Heerlik! Die plek is 'n "hidden gem"! Dit is ideaal vir fietsryers en trailrunners en binne bereik vanaf Pretoria vir 'n naweek. Huise is goed toegerus met swembaddens en geen "load-shedding" nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Amazing stay! The house was clean and well laid out and the indoor fireplace was the best! We had all we needed and the fresh flowers were a special touch. The peace and tranquility are amazing, just you and the bush. We switched off from our busy lives and enjoyed the star-lit sky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 91 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, 37 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6c14e2f218ba4395d6adf283727ec34e48859390f0f4e68b1c8edc06fd5d0bd3c93f036760d91f92e2fd58f4a91b9611355?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Melkrivier Road 37 km from Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.04598 28.339892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang