Lindani Game and Lodges
- Kapasiteit: 91 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkrivierweg, 37 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lindani Game and Lodges is 'n 3000 ha-wildsplaas in die Waterberge. Die wildsplaas bied verskeie akkommodasie-opsies en buitemuurse-aktiwiteite as deel van die opwindende bosvelwegbreek vir 'n gesin met 70 km se fiets- en staproetes deur die vlaktes vol wild.
Verblyf word in pragtige, privaat selfsorglodges, 'n tentkamp en 'n kampeerplek aanbegied vir die meer ongekulstende boservaring.
Elke lodge het 'n toegeruste kombuis met 'n yskas, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n braai-area. Sekere lodges het 'n privaat swembad en 3 van die lodges het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Gratis WiFi en ekovriendelike-elektrisiteit word voorsien indien moontlik, aagesien die lodges sonkrag het.
Molope Tented Camp het safaritente onder die berg en beskik oor gemaklike beddens, wasbakke en toilete en het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n privaat, omheinde swembad.
Die kampeerplek his aan die voet van die bebosde krans en bied 'n utisig oor die vlaktes vol wild. Daar is 4 ooparea vir tente, 'n gemeenskaplike braai-area, ablusiegeriewe met ligte, warm storte, toilete, wasbakke en 'n dubbelwasbak met warm water. Daar is nie enige kragpunte nie.
Lindani bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos staproetes, wildkyk, rotsklim, asook middagete, pragtige sonondergangetes en pieknieks kan op versoek gereël word. 'n Spysenieringsdiens is op versoek beskikbaar by Lindani Plaaskombuis.
Lindani Game and Lodges is 37 km vanaf Vaalwater, 227 km vanaf Pretoria en 284 km vanaf Johannesburg.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Melkrivierweg, 37 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Lindani Game and Lodges het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 91 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkrivierweg, 37 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang