Linda's Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 257
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Cecilia J - Aug 2024
Algehele gradering
Simple but perfect.
Grizelda D - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Demetre L - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie waarde en gerieflik.
Wayne F - Mei 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Elizabeth E - Apr 2024
Algehele gradering
Slegs oornag gebly.
Kobus N - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Aurelia B - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker vriendelike gasvrye kuier.
Dries O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en alles werk!
Rudolf L - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike oorbly in Colesberg.
Marike L - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en snoesig.
Hein B - Jul 2023
Algehele gradering
Linda is super vriendelik, goed ontvang, lekker bed, netjies, als wat jy nodig het vir 'n aand se oorslaap.
Rey H - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Chris P - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik. Linda is baie gasvry.
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Great service and value for money. Will book there again.
Derick F - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en baie skoon en netjies.
Elmarie V - Jan 2023
Algehele gradering
Net wat mens nodig het as jy net wil oorslaap tussen Gauteng en die Kaap.
Madeleine V - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, ruim en netjies.
Mariatha Y - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus.
Marius W - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike diens.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Philip B - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike oornagverblyf.
Jani S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike ontvangs.
Rene S - Apr 2022
Algehele gradering
Gawe gasvrou.
Bronwyn H - Mrt 2022
Algehele gradering
Brilliant.
Anthon R - Des 2022
Algehele gradering
Very clean and pleasant to stay.
Agatha S - Aug 2022
Algehele gradering
Very friendly host. Waited for us as we checked in late.
Juanita H - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag-verblyf.
Marita J - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was goed vir oornag en goeie beddens wat vir ons belangrik is.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Elmare T - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Sonia H - Nov 2021
Algehele gradering
Baie naby aan die N1, baie vriendelike diens en netjies.
Alet G - Nov 2021
Algehele gradering
Als wat jy nodig het vir 'n oornagplekkie.
Anita W - Sep 2021
Algehele gradering
Goed ingerig, netjies en skoon.
Izelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie oulike oornag in Colesberg. Tannie Linda was baie vriendelik en behulpsaam.
Nico G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Annelie S - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike en goeie diens. Alles wat nodig was vir ons oorslaap.
Nadia L - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie diens en baie netjies.
Karien C - Sep 2021
Algehele gradering
Egte gasvryheid en goeie waarde vir geld.
Adele K - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, netjiese blyplek vir oornag.
Jo F - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Ursula D - Sep 2021
Algehele gradering
Ruim kamer, ook geskik vir 'n familie.
Lizel-mari S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en beslis waarde vir geld.
Rina V - Jul 2021
Algehele gradering
Goed geleë vir oorslaap.
Jaco-mari H - Jun 2021
Algehele gradering
We had such a pleasant stay.
Welmari D - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike dame. Knus en huislik, alles wat jy nodig het! Fantastiese druk in die stort!
Odette V - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvrou het ons ontvang, en dis 'n pluspunt vir ons. Al ons behoeftes is na gekyk en ons oornag was rustig en stil. Sal definitief die gastehuis aanbeveel.
Adele K - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Nico P - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gerus in veilige omgewing!
Peter D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie beïndruk met die verblyf en die ligging van verblyf. Kon 'n ander gedeelte van Colesberg sien wat my verbaas het.
Ronel S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik met baie vriendelike personeel.
Johan K - Jan 2021
Algehele gradering
Dit voel of ek by my eie huis tuis was.
Mari M - Jan 2021
Algehele gradering
Linda's Gastehuis is wonderlik!
Leon V - Des 2021
Algehele gradering
Ideale oornag gastehuis na 'n lang dag se rit.
Tienie L - Nov 2021
Algehele gradering
Linda is 'n vriendelike, aangename gasvrou.
Hennie C - Okt 2021
Algehele gradering
Stil en gemaklik.
Wouter M - Okt 2021
Algehele gradering
Wat jy sien is wat jy kry.
Eddie F - Sep 2021
Algehele gradering
Linda's Guest house was skoon en netjies met veilige parkering.
Michael T - Mei 2021
Algehele gradering
Regtig 'n baie oulike plekkie met 'n fantastiese gasvrou. Definitief die geld werd.
Koos J - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangename gasvrou en netjiese eenheid. Veilig en goed geleë.
Beejay M - Jan 2021
Algehele gradering
Vir 1 aand oorgeslaap maar ons het nog steed 'n warm welkom gehad van Tannie Linda en gasvryheid.
Karlien T - Mrt 2021
Algehele gradering
Billike akkommodasie.
Rina G - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese kamer, vriendelike diens.
Lisa V - Jan 2021
Algehele gradering
Die gesinskamer is ruim en netjies.
Kobus V - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie diens. Ideaal vir oorslaap.
Jacques V - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir jou geld as jy net gou wil oorslaap
Sonja J - Des 2021
Algehele gradering
Colesberg overnight at Linda's.
Herman B - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike en flinke diens.
Erna K - Apr 2021
Algehele gradering
Voldoende vir oornagverblyf.
Vedette H - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pat P - Mei 2021
Algehele gradering
Heel aanvaarbaar vir 'n een-nag-oorslaap.
Sanet J - Mrt 2021
Algehele gradering
Oukei vir oorslaap. Lekker braaiplek, alhoewel ons dit nie gebruik het nie.
Yolandi G - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie nagrus gekry en 'n sagte bed.
Pierre T - Feb 2021
Algehele gradering
Clean and spacious.
Annatjie F - Des 2020
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Lees meerBelinda B - Des 2020
Algehele gradering
Lovely overnight stay.
Pieter T - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik skoon met private braai-area.
Sophi P - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en rustig.
Martha P - Mrt 2020
Algehele gradering
Mooi kamer in stil omgewing.
Jako B - Feb 2020
Algehele gradering
Die air-con is 'n groot pluspunt.
Adrian S - Jan 2020
Algehele gradering
Linda Guest House was clean and well priced.
Megan L - Jan 2020
Algehele gradering
Veilige rustige plekkie om te rus na 'n lang dag op die pad.
Quinton P - Des 2020
Algehele gradering
Thank goodness for the air con.
Morne D - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties en baie vriendelike gasvrou.
Jaco V - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik en goeie waarde.
Shaun P - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Rene S - Sep 2020
Algehele gradering
Stowwerig.
Suzanne L - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Deon L - Des 2019
Algehele gradering
Die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen.
David S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Linda V - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en alles wat nodig is, mooi kamer!
Jc G - Mrt 2019
Algehele gradering
Alle verwagtinge was oortref!
Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Hermi H - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en perfek vir 1 nag se oorslaap.
Shane K - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties met regte Colesberg gasvryheid.
Carl O - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Ben O - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf, mooi skoon en gemaklik.
Rian G - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en rustig.
Les T - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike ruim woonstel.
Eric B - Apr 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer gebruik maak van Linda se akkommodasie.
Johan J - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige oornag.
Jacques S - Feb 2019
Algehele gradering
Gemaklik naby aan restaurante as jy nie self wil kosmaak nie, lekker oornagplek as jy op pad is Kaap toe of terugkeer.
Piet V - Jun 2019
Algehele gradering
Gemiddelde verblyf.
Linda G - Aug 2018
Algehele gradering
Cold outside but warm and cosy inside.
Thelma S - Jul 2018
Algehele gradering
Bitter skoon, netjies en warm.
John W - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie plekkie om te oornag.
Anita V - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Ockert V - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en lekker gerus.
Corrie K - Mei 2018
Algehele gradering
Aangenaam en verfrissend.
Feonine S - Mrt 2018
Algehele gradering
The best and friendliest service ever!
Iaan C - Jan 2018
Algehele gradering
Linda's Guest Room is waarde vir geld en jy kan nie verkeerd gaan om daar te wil oornag nie.
Lees meerWillie V - Jan 2018
Algehele gradering
'n Baie lekker ervaring.
Alida K - Des 2018
Algehele gradering
Die eenheid is netjies en het aan al ons verwagtinge voldoen.
Christo O - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Alta V - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik, waarde vir geld.
Kobus P - Mrt 2018
Algehele gradering
Billike verblyf.
Natalie G - Jan 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Carlos C - Des 2018
Algehele gradering
Netjies skoon.
Wynand L - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Leon V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon oornag verblyf, gerieflik naby die snelweg.
Gwyn M - Jan 2018
Algehele gradering
Cheap stay over.
Sonnette W - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie.
Emmerentia S - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Elza K - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Eenheid skoon en netjies.
Marianna M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en huislik.
Wimpie D - Des 2017
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf.
Munsoor P - Des 2017
Algehele gradering
Excellent.
Johann B - Nov 2017
Algehele gradering
Was great, goeie ligging.
Corrie P - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie waarde.
Bryoni D - Okt 2017
Algehele gradering
"Home from Home".
Marius F - Okt 2017
Algehele gradering
It was a short stay but very enjoyable. Thank you.
Mari P - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n goeie plek vir 1 nag se rus.
Fani C - Sep 2017
Algehele gradering
Goedkoop met alles.
Yolanda J - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome.
Andre F - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstaande persoonlike en vriendelike verblyf.
Sav G - Sep 2017
Algehele gradering
Clean, great facilities and excellent service from Linda!
Pieter Z - Aug 2017
Algehele gradering
Uiters beïndruk.
Hannetjie V - Jul 2017
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Xavier L - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Andre V - Mei 2017
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Stephanie C - Mei 2017
Algehele gradering
Linda was very accommodating.
Jan B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie privaat met lekker kuier stoep.
Corrie P - Mei 2017
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Bianca H - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Thinus D - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon, veilig en vriendelik!
Jan M - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam.
Francois N - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag.
Renate N - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Charmaine H - Mrt 2017
Algehele gradering
Quite and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil en rustig.
Awesome en vriendelike eienaar. Gaan die ekstra myl om jou verblyf gerieflik te maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vicki L - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik, vriendelik en skoon - werklik waarde vir geld.
Francois J - Mrt 2017
Algehele gradering
Absoluut die beste dienslewering van Linda.
Lees meerBrenda H - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Martie V - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies en baie rustig.
Beauty M - Jan 2017
Algehele gradering
Great and fantastic accomodation. Would definitely recommend to everyone staying over in Colesberg.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike, fantastiese verblyf. Sal defnitief aanbeveel vir enigiemand wat in Koolsberg oorbly.
Linda se gastehuis is veilig en die kamers netjies en skoon. Ek het die feit dat die hele opset soos huis gevoel het, geniet. Daar is 'n yskas, tee, koffie, borde en bekers en die opset was puik. In die toekoms sal dit, indien moontlik, lekker wees om 'n mikrogolfoond in die kamer te hê om kos in warm te maak want ons het oorskietkos in ons bagasie gehad wat ons wou opwarm.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danette S - Jan 2017
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid op sy beste.
Lees meerLizette R - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Martmarie L - Jan 2017
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Armand V - Des 2017
Algehele gradering
Goeie ligging tussen Gauteng en die Kaap.
Marieda K - Des 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag.
Thomas A - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hannetjie V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam
Corné L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Dankie Linda!
Dirk R - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, netjies en skoon en vir oornagverblyf was die fasiliteite meer as genoeg.
Hester B - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike diens. Netjiese kamer.
Nicolette W - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike, gesellige verblyf op pad terug Pretoria toe na vakansie!
Monique V - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en vriendelik.
Pierre D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies, stil omgwing en vriendelike diens.
Lizette S - Okt 2017
Algehele gradering
Gasvry, gerieflik en netjies. Presies soos op die foto's.
Danie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netjiese waarde vir geld oornag verblyf.
Heidi Z - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike eienaar, netjiese oornagverblyf op die lang pad.
Wilmie D - Jul 2017
Algehele gradering
Aangename, rustige en stil verblyf.
Karien K - Apr 2017
Algehele gradering
Linda se vriendelikheid, bedagsaamheid en die uitlê van die gesinskamer was so lekker en gemaklik vir ons hele gesin.
Melt B - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en heerlike, ruim kamer.
Sonja V - Des 2017
Algehele gradering
Bekostigbare, aangename oornagverblyf.
Stephan B - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies toegerus.
Beatricha R - Des 2017
Algehele gradering
Rerig baie lekker.
Louize V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam. Beslis waarde vir geld.
Ben J - Mei 2017
Algehele gradering
Great value for your money, will definitely recommend Linda's.
Philip V - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rudi V - Jan 2017
Algehele gradering
Gasvry, netjies en doeltreffend!
Andre S - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Tecia G - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik. Netjies en skoon.
Yvette K - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker oornagblyplek.
Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike oornagfasiliteit.
Francois D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagplek.
Belinda S - Des 2017
Algehele gradering
Eenvoudig en rustig.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Harry C - Jun 2017
Algehele gradering
Easy access from N1. Room No. 2 spacious and comfortable. The owner was helpful and friendly,
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Alicia M - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en ruim.
Reinet P - Apr 2017
Algehele gradering
Het meer verwag na aanleiding van die foto's.
Susan P - Des 2016
Algehele gradering
Awesome!
Ronny K - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en verfrissend na 'n lang reis
Annette B - Sep 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Pieter K - Sep 2016
Algehele gradering
Linda se persoonlikheid het ons onmiddellik tuis laat voel.
Peet B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie possitiewe ondervinding, fasiliteit en diens baie goed.
Andre O - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflik
Michelle S - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies.
Dana H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker, kamer net baie vol.
Roeleen W - Jul 2016
Algehele gradering
Moeë reisiger se paradys!
Kobus V - Jul 2016
Algehele gradering
Aangenaam en baie gerieflik. Alles in plek gehad wat ons benodig het!
Delene S - Jul 2016
Algehele gradering
Beslis die regte keuse in Colesberg.
Julienne E - Apr 2016
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Ronel S - Apr 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Nicola G - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie netjies en ruim.
Greta W - Mrt 2016
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Liselle A - Feb 2016
Algehele gradering
Feels like paradise ...
Johan P - Feb 2016
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Thinus D - Feb 2016
Algehele gradering
Puik!
Lees meerRonel B - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
John W - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Engela W - Jan 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Arlene S - Jan 2016
Algehele gradering
Friendly approach from owner, lovely and warm environment. Excellent.
Marieth B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies en goed toegerus!
Elvira V - Des 2016
Algehele gradering
Sentraal.
Hannalie K - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename oorslaapplek.
Ilze N - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker verblyf vir oornag slaap.
Retha N - Mei 2016
Algehele gradering
Baie mooi en netjies!
Karien K - Apr 2016
Algehele gradering
Linda is baie gasvry, vriendelik het en het ons so welkom laat voel.
Mone J - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en lekker verblyf.
G H - Des 2016
Algehele gradering
Neat, clean and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, skoon en vriendelik.
Die kamer was ruim en het gemaklike beddens en alles wat 'n mens verder nodig het gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stephan B - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Lorinda B - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Sarel J - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese kamers.
Elzabe V - Jul 2016
Algehele gradering
Goed.
Kevin M - Jan 2016
Algehele gradering
Ons is aangenaam verras deur die plek.
Hester F - Jul 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie gerieflik.
Marié M - Jun 2016
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf.
Cornelis W - Apr 2016
Algehele gradering
Gasvry, baie behulpsaam, skoon en netjies.
David P - Nov 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
James S - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelik deur Linda ontvang. Alles was netjies en skoon. Baie dankie aan Linda.
Leandra D - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfek!
Francois L - Mrt 2016
Algehele gradering
Served our immediate needs.
Pieter V - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Hannelie H - Jan 2016
Algehele gradering
Skoon, rustig en lekker matrasse.
Francois V - Apr 2016
Algehele gradering
Linda se gastekamer het alles wat jy nodig het vir 'n oornagstop ─ sal dit definitief op my lys hou vir toekomstige gebruik.
Francois M - Apr 2016
Algehele gradering
Aangename plek en mense.
Sandy R - Des 2016
Algehele gradering
Clean, easily accessible from main highway, comfortable.
Herby G - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne atmosfeer.
Aubrey D - Des 2016
Algehele gradering
Baie swak en vuil.
Marie C - Des 2016
Algehele gradering
Wanindruk.
Pierre P - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Amanda R - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige skoon gastehuis. Baie vriendelike verwelkoming.
Johadrie D - Des 2015
Algehele gradering
100% waarde vir jou geld.
Anneli P - Des 2015
Algehele gradering
Baie baie lekker plek om oor te slaap!
Debbie R - Okt 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Hettie G - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelike en uitstekende diens.
Melinda M - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Stephen B - Aug 2015
Algehele gradering
Die eenheid was skoon, warm, goed toegerus met al die gerief wat 'n mens verwag.
Christo L - Jul 2015
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en rustig.
Andre V - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek op pad na ons eindbestemming.
Pedro R - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en 'n vriendelike atmosfeer!
Lees meerFerdinand B - Okt 2015
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en goedkoop.
Zelda D - Des 2015
Algehele gradering
Goeie halfpadstop.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jagerstraat 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang