Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linda's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 261 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Dries O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker kuier plek, sal weer daar oorslaap. Die plek is goed geleë, in 'n stil omgewing, bevat alles wat nodig is vir 'n oorslaap en is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erwin L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Voldoen aan al ons behoeftes. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia J
1 nag
5.0
Aug 2024

Simple but perfect. Perfect, everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demetre L
1 nag
5.0
Jul 2024

Goeie waarde en gerieflik. Baie lekker ligging en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grizelda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties. Dit is 'n pragtige plekkie. Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker daar gebly. 'n aangename en vriendelike gasvrou wat jou dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne F
1 nag
5.0
Mei 2024

Very pleasant. Very pleasant and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Slegs oornag gebly. Was baie aangenaam vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aurelia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker vriendelike gasvrye kuier. Ons het heerlik gebly. Vriendelike ontvangs. Alles was skoon en netjies en die badkamer is lekker groot. Die bed het geslaap soos 'n droom na 'n strykplank vir 'n bed vir 12 dae. Baie dankie vir die vriendelikheid. Ons maak beslis weer daar 'n draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjies en alles werk! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 261

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jagerstraat 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA393dd7cf1c75b2c0c236af5f7705e606890a48c1972e6a6cbaace13e041537e60d763cc9cdea5144e38398b078ad4ea18ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 261 5 1 5 10 de Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-22:00 10:00 -30.728292910864 25.08903846096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang