Linden Gap
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tetyana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 55
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Channah O - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely comfortable stay.
Linden Gap se terugvoer
Thank you for the lovely review. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Looking forward to hosting you again in the near future.
Donna T - Aug 2024
Algehele gradering
Was a great clean, friendly and convenient place to stay - I really enjoyed it.
Lizelle R - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike selfsorg eenheid.
Kobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi plek.
Amanda M - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Daleen F - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Anita P - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, veilig, gerieflik, veilige parkering, naby Dr. LP Kruger se kamers.
Louw K - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Ghita R - Feb 2024
Algehele gradering
Modern, gerieflik, veilig en vriendelik.
Tracey S - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable, good quality accommodation. Highly recommended.
Hannnes M - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie skoon goeie kliëntediens.
Karin P - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Amy-mari R - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, baie goed toegerus.
Corne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Yuka M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker Johannesburg-kuier.
Ilze K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike oorslaapplek in Linden.
Ashley K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie cool.
Linden Gap se terugvoer
Dankie, Ashley, dat jy by ons gebly het en 'n goeie resensie. Jy is enige tyd welkom terug. Tetyana
Brenda V - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent.
Suzanne S - Okt 2023
Algehele gradering
Luukse gemak.
Cindy N - Feb 2023
Algehele gradering
Net te kort.
Linden Gap se terugvoer
Hi Cindy thank you for your review, looking forward to host you again.
Hentie V - Jun 2023
Algehele gradering
Was heerlik, behalwe vir die koue.
Adele J - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful accommodation with comfort and relaxing environment - definitely going back!
Linden Gap se terugvoer
Good Afternoon Adele. Thank you for your review. We loved hosting you and we are looking forward to your next visit.
Hennie P - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Linden Gap se terugvoer
Hi Hennie, thank you for your review. Glad you enjoyed your stay with us. We look forward to host you again.
Karin P - Nov 2022
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Linden Gap se terugvoer
Goeiemôre Hennie.
Baie dankie vir jou resensie, dit was vir ons 'n plesier om julle by ons te kon onthaal. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Malibongwe
Kiran P - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable, clean cottage close to the Linden shopping strip.
Lees meerLinden Gap se terugvoer
Hi Kiran thank you for your review, it was wonderful to host you. Hope to see you again.
Regards, Malibongwe.
Charles W - Okt 2022
Algehele gradering
This was the second time that we have stayed at Linden Gap and we were very happy with the accommodation and the service that we received.
Anel S - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag.
Linden Gap se terugvoer
Anel, baie dankie dat jy by ons gebly het. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Johann V - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Linden Gap se terugvoer
Baie dankie, Johann, dat jy by ons gebly het en vir hoe lof.
Sandra J - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike verblyf.
Linden Gap se terugvoer
Baie dankie Sandy, vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Nompumelelo M - Apr 2022
Algehele gradering
It's always exceptional.
Linden Gap se terugvoer
Thank you Thobeka for your wonderful review. We hope we will accommodate you again!
Hess R - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek geleë, maklik toeganklik.
Linden Gap se terugvoer
Thank you for your great review and we hope to see you again soon!
Neaz F - Jan 2022
Algehele gradering
Absolute value for your money and great service.
Linden Gap se terugvoer
Neaz, it is always an absolute pleasure to host you and your family! Once again, thank you for choosing to stay with us at Gap Hospitality!
Neaz F - Jan 2022
Algehele gradering
Absolute value for your money!
Linden Gap se terugvoer
Thank you, Neaz, for staying with us again. It was an absolute pleasure! Hope to see you again soon!
Charles W - Apr 2022
Algehele gradering
The accommodation was like new and was well appointed. We thoroughly enjoyed our stay, not least because the manager was excellent in dealing with any little problems that we had.
Linden Gap se terugvoer
Thank you Charles for your review, it was wonderful to be able to host you and hope to see you again soon!
Hanno J - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese en goed toegeruste eenheid.
Braam V - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon kamers en goeie diens.
Linden Gap se terugvoer
Goeie middag Braam. Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly jy het jou tyd by ons geniet en sien uit om jou weer te onthaal.
Jannie H - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties ingerig, goeie WiFi-dekking en selfs 'n kragopwekker tydens beurtkrag.
Linden Gap se terugvoer
Hi Jannie, thank you for your review. We are glad you enjoy your stay with us. Looking forward to host you again. Regards, Malibongwe
Marinda E - Sep 2021
Algehele gradering
The accommodation was a beautiful surprise and super comfortable.
Lees meerLinden Gap se terugvoer
Thank you Marinda for your review!
Jacobus K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik diens en regtig goeie waarde vir jou geld.
Linden Gap se terugvoer
Hi Jacobus, baie dankie vir jou wonderlike resensie, Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Francois D - Feb 2021
Algehele gradering
Pleasant stay
Linden Gap se terugvoer
Thank you Francois for your review, we are glad we could have you staying with us.
Ronald K - Des 2021
Algehele gradering
Spacious and clean. Quiet.
Linden Gap se terugvoer
Thank you Ronald for your review, glad that you enjoyed your stay with us!
Neaz F - Mei 2021
Algehele gradering
Absolute value for your money!
Linden Gap se terugvoer
Thank you Neaz for your review. We hope to accommodate you again in the future.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Goed geleë, netjies, skoon, voldoen aan standaarde.
Linden Gap se terugvoer
Thank you Johan for your review, we hope to see you again!
Willemien K - Jun 2021
Algehele gradering
Ons drie aande verblyf was baie aangenaam. Malibongwe het ons baie vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer daar wil tuis gaan as ons in die area moet wees.
Linden Gap se terugvoer
Baie dankie Willemien vir jou resensie! Ons sien uit om julle weer te ontvang!
Grietjie U - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, maar die fasiliteit is nie volledig in ’n werkende toestand nie.
Linden Gap se terugvoer
Thank you for your review Grietjie, we do our utmost to keep our guests satisfied.
There are a few points that you mention in your review that I would like to address:
Regarding the bad air-conditioning, there is no air conditioner in the unit, however, a fan is supplied for guests.
Had the TV not been working, you were more than welcome to contact the Facilities Manager who lives on the property and he would gladly have sorted out the problem for you.
Before you checked in I did call you to inform that the guest from the previous evening had unfortunately broken the glass sliding door to the bathroom, which we could not fix in time for your arrival, and asked if you were alright regarding the problem and you said that it was only your husband and yourself and that it would not be a problem.
I hope that we are able to accommodate in the future. Best regards, Gordon.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 57, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang