Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linden Gap

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 57, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R960 R864 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Linden Gap bied selfsorg-eenhede in Randburg en is die ideale stopplek vir gaste wat na verskeie geriewe in die area op pad is.

Verblyf word aangebied in 5 eenhede wat individueel versier is en daar is slaapplek vir 2 tot 8 gaste in elke eenheid. Die eenhede het óf 'n oopplan-uitleg óf aparte slaapkamers, 'n privaat balkon, 'n leefarea en 'n oopplan-kombuis of -kombuisie wat goed toegerus is om basiese maaltye voor te berei.

Die perseel bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie. Linden Gap is 11 km van Santon City en die Sandton Konferensiesentrum en 40 km van O.R Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Channah O
Besigheidsreis
5.0
Lovely comfortable stay. It was good and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Donna T
5.0
Was a great clean, friendly and convenient place to stay - I really enjoyed it. Wonderful! Will be staying there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Lizelle R
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike selfsorg eenheid. Die verblyf was baie gerieflik. Die kombuis is baie goed toegerus met netjiese toestelle en ekstras. Baie gemaklike bed e...
Sien meer
Mei 2024
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plek. Ons het baie lekker gebly.
Mei 2024
Amanda M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het 'n plek in Linden gesoek om te slaap en Linden Gap was perfek. Dit was mooi en skoon. Goed toegerus met die noodsaaklikhede. Ook baie ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tetyana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 5de Straat 57, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Linden Gap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
R960 R864
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
R960 R864
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 57, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d90da15d4a704425df1ddbda893377e0de896248f2233ab07aa91789332b2b694325c3f6a1f6ddc0617322b72abf1383cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 57 5th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.136178835242 27.990820801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang