Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linden Terrace 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton-laan, Eenheid 5 Linden Terrace, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Linden Terrace 5 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n strandfrontkompleks in die kusdorpie Ramsgate. Dit is ideeaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Hierdie eenheid op die vierde verdieping bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed wat uit 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir kinders bestaan. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Lugversorging is in al 3 slaapkamers en oral in die woonstel beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Verder is daar 'n omheinde balkon met 'n etenstafel, draagbare braaigeriewe en panoramiese see-uitsigte, 'n motorhuis en nog 'n veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is ongeveer 56 m vanaf Ramsgate-strand en die getypoel, en is naby geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Milton-laan, Eenheid 5 Linden Terrace, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton-laan, Eenheid 5 Linden Terrace, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5884469b2166aee619e3dc0a55486c865d8cec48977258a6af0337864990d6b6fba97109d2c5174dc431eaa21cc6150423dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) Milton Lane Unit 5 Linden Terrace 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.891359063916 30.348243894387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang