Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindisfarne B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapel-straat 32, Botha's Hill, 3660, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lindisfarne B&B is 'n elegante huis in Botha's Hill, 'n buurt in Hillcrest in KwaZulu-Natal. Dis die weg na die Vallei van 'n Duisend Heuwels en dis 37 km noordwes van Durban geleë.

Akkommodasie beskik oor 2 selfsorgeenhede en 3 slaapkamers met slaapplek vir 14 gaste. Die Ateljee het slaapplek vir 2 en 'n kombuisie, en Tyne-kothuis het slaapplek vir 4 en 'n volledige kombuis. Albei eenhede is selfsorg. Die ander 3 kamers is op 'n B&B-basis en nie geskik vir selfsorg nie. Al die kamers en eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv-hotelpakket, tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers en WiFi.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag indien nodig.

Daar is onderdakbraaigeriewe beskikbaar en troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word. Bepalings en voorwaardes geld.

Daar is doendinge soos perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, bergfietsroetes, Zorbing en verfbal in die area. Daar is ook winkels, restaurante, kroeë en filmteaters.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Kerry D
5.0
Fantastic, very well priced. Beautiful gardens. The host was very professional and friendly. We as a family came down from JHB for a fu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Luke K
Besigheidsreis
5.0
Clean comfortable house in a beautiful garden. A very pleasant stay. The host is a super host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
A K
Saam met lewensmaat
5.0
Sien ons kommentaar bo. Nog voor ons vertrek het vanaf ons huis, het ons 'n paar boodskappe van verwelkoming van Jane ontvang en ons is baie vriendeli...
Sien meer
Des 2023
Christiaan M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon, pragtige tuin, goeie gasvrou en oor die algemeen 'n baie goeie ervaring. Goeie ontbyt en baie behulpsame gasvrou. Baie mooi, st...
Sien meer
Apr 2023
Adri K
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, netjies en 'n plesier. Die gasvrou was baie vriendelik. Sy het die verblyf baie aangenaam gemaak.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Chapel-straat 32, Botha's Hill, 3660, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lindisfarne B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapel-straat 32, Botha's Hill, 3660, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMzI1NDRmLTRhZGYtNDA5ZC1iMTJkLTcyZmU3ZGI1OWQ5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 32 Chapel Road Botha's Hill 3660 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -29.763604357779 30.751762390137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang