Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindley Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Lindley Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kobus P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Baie lekker slaapplek.

'n Wonderlike oorslaapplek. Die kamers is mooi en skoon. Pragtige historiese hotel sowat 125 jaar oud. Besoek die plek en slaap oor, dis die moeite werd.

Kobus P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Beste slaapplek.

Dit is my 2de bespreking by die Lindley Hotel en hulle diens en gasvryheid is wonderlik en vriendelik. Kamers is pragtig in die historiese hotel. Mens waardeer die moeite wat gedoen word om die plek te bewaar vir die toekoms. Daar is plek vir funksies en troues. Sal almal aanraai om daar te slaap en die plek te ondersteun.

Johannes H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Pragtige juweel op so 'n klein dorpie.

Wonderlike en gemaklike plek en die kos is Lekker. Heerlik om so 'n plek te hê op ons klein dorpies in Suid-Afrika.

Rossouw C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rossouw C

Ons het lekker gebly, dankie!

Baie vriendelike diens!

Schalk L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk L

Heerlik geëet en heerlik geslaap. Sal definitief weer daar oorbly.

Vriendelik ontvang en 'n heerlike bord gekookte kos met appeltert as nagereg gekry. Perfekte oornagplek wanneer jy in die Oos-Vrystaat reis.

Gerda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Ons is vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Baie mooi en netjies met goeie diens en lekker kos.

Die kamer is mooi en kunstig versier. Personeel is vriendelik. Die kos was heerlik en die winkel vol oulike items.

Marieta H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta H

Lindley Hotel - Wat 'n diamant in die Vrystaat!

Ons het heerlik daar gekuier. Die hotel is pragtig gerestoureer. Binnehof herinner aan 'n Franse Chateau! Kamers is smaakvol en baie kreatief ingerig. Elke hoekie van die hotel bied 'n verrassing. Mooiste houtmeubels. Ek gaan die hotel definitief weer besoek maar volgende keer langer vertoef! Baie dankie aan die vriendelike gashere!

Corne C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C

Die verblyf is asemrowend mooi. Vir so 'n klein dorpie was alles perfek

Die gasvryheid en kos was alles perfek en sakpas. Die kamer is vol oudhede maar besonder smaakvol en gerieflik.

Andre V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Mooi interessante hoekies. Kunstig

Baie aangename mense.

Marcel S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

Rustige en gerieflike verblyf.

Baie dankie Madelein en jou gesin vir alles wat julle so kunstig voorberei het. Ons het dadelik tuis gevoel. Baie dankie ook aan jou dogter wat uit haar pad gegaan het om ons te help toe my man skielik siek geword het. Julle gasvryheid en warm omgee word vreeslik baie waardeer.

Carien V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Ongelooflik.

Lindley Hotel is regtig 'n juweel. Ons het heerlik gebly en hulle het soveel moeite gedoen om die plek te restoureer. Sal graag weer wil gaan besoek.

Manie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Histories nostalgies.

Die mooiste hotel waar ek nog aangedoen het. Sy oudheid is so mooi en instand gehou. Super gasheer en gasvrou. Lindley Hotel gaan my, asook baie vriende nog baie sien.

Danita J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita J

Ongelooflik! Fantasties!

Ons het baie lekker gebly, geëet, gekuier. Fantastiese mense! So goedkoop! Absoluut waarde vir geld!

Andreas M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas M

Everything was perfect.

I am cycling to Cape Town at I had a stopover at that place, clean and lovely room, friendly host!

Adri V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Aangenaam, baie dankie!

Ons het ons verblyf aangenaam gevind en beveel julle graag aan! Baie dankie!

Louis K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Aangenaam in die platteland.

Die restourasies is oor die algemeen goed gedoen. Ek kan dink dat dit 'n interessante trou-venue sal wees.

Jj R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jj R

Friendly service.

Great place to stay with friendly service. Beautiful place.

Dellorin B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dellorin B

Baie warm en gemaklik.

Madelein en Louis is baie vriendelik en behulpsaam en die Sondagmiddagete was soos om by die huis te eet. Ons is selfs 'n tweede bord kos aangebied.

Rory C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory C

Great place!

Lovely little town, wonderful hosts, great dinner around a fire, icy morning.

Elaine T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T

Pragtige Hotel met só baie geskiedenis, vriendelikheid en gasvryheid.

Lindley Hotel mag wél net 'n kolletjie op die padkaart wees, maar daar is sóveel geskiedenis. Die Hotel sélf het baie stories en geskiedenis. Jy word oorval met vriendelikheid en gasvryheid. Alles is skoon, netjies, stil en rustig. Die Hotel is gerestoureer met sandsteen, hout en klip uit die omgewing. Dis só 'n ongelooflike plek, dat mens net weer en weer wil teruggaan. 'n Mens ervaar so stukkie van die verlede, gemeng met so stukkie van vandag se modern-wees. Gerieflike kamers met lieflike badkamers. Oud gemeng met modern. Dit stem 'n mens rustig en is soos kos vir die siel. Jy mag dit nie mis nie.

Susan H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

Netjies, rustig, beveel dit aan.

Ons het laat daar gekom en is ten spyte van koue ingewag en gehelp. Skoon, netjies, alles wat mens nodig het. Iets anders as die normale.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat, Lindley, 9630, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5F1ucYVVFMTk5bo9fNM7qkmpp2nJ1SsIXGA2PWDQ60jSxMOb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Pretorius Street Lindley 9630 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.881385090741 27.919792234898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang