Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindley Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat, Lindley, 9630, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lindley Hotel is 'n historiese landmerk in die dorpie Lindley in die Vrystaat. Die kamers is sorgsaam gerestoureer. Die hotel het pragtige sandsteen-afwerkings en beskik oor 'n lieflike bakkery en 'n restaurant met heerlike etes. Daar is ook 'n haarstilis en skoonheidsterapeute op die perseel.

Verblyf is beskikbaar in 7 kamers en 'n gesinseenheid. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe. Eenheid A het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-storte. Eenheid B het 5 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. 'n Enkelbed kan op versoek bygevoeg word. Gesinseenheid B was aanvanklik perdestalle wat in stylvolle verblyf omskep is, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die hotel is die ideale venue vir troues en ander funksies en bied 'n saal met sitplek vir 80 tot 100 gaste. Verder is Lindley Hotel ook lekker naby winkels, 'n restaurant en 'n koffiewinkel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Kobus P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker slaapplek. 'n Wonderlike oorslaapplek. Die kamers is mooi en skoon. Pragtige historiese hotel sowat 125 jaar oud. Besoek die plek en slaap...
Sien meer
Okt 2023
Kobus P
Saam met lewensmaat
5.0
Beste slaapplek. Dit is my 2de bespreking by die Lindley Hotel en hulle diens en gasvryheid is wonderlik en vriendelik. Kamers is pragtig in die histo...
Sien meer
Sep 2023
Johannes H
5.0
Pragtige juweel op so 'n klein dorpie. Wonderlike en gemaklike plek en die kos is Lekker. Heerlik om so 'n plek te hê op ons klein dorpies in Suid-Afr...
Sien meer
Mei 2023
Rossouw C
Besigheidsreis
4.6
Ons het lekker gebly, dankie! Baie vriendelike diens!
Aug 2024
Schalk L
4.6
Heerlik geëet en heerlik geslaap. Sal definitief weer daar oorbly. Vriendelik ontvang en 'n heerlike bord gekookte kos met appeltert as nagereg gekry....
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pretoriusstraat, Lindley, 9630, Vrystaat
  • Gaste dink Lindley Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat, Lindley, 9630, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5F1ucYVVFMTk5bo9fNM7qkmpp2nJ1SsIXGA2PWDQ60jSxMOb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Pretorius Street Lindley 9630 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.881385090741 27.919792234898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang