Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindleyspoort Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Melody M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

The views were beautiful. Our stay was the best, but there were spider warms and ants in our room. The host was perfect. The lows were load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lawie
Lindleyspoort Guest House
Hi Melody, Sorry about your inconvenience with the ants etc. You should have informed me about it. We make sure every time that all is perfect. There is no problem if you report something that is not up to your standards. Hope next time it will be perfect. Many thanks for your visit. Kind regards

Puseletso M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2022

The stay was good. The rooms could have generators as well for power cuts outside of load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lawie
Lindleyspoort Guest House
Hi Puletso, many thanks. We have already put on solar lights on the outside. Busy working on other stuff.

Wim G
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2021

Skoon, netjies en in 'n vriendelike en stil omgewing. Heerlike plek om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich E
1 nag
2.2
Apr 2021

Vuil, baie basies. Kammer is vuil, lugversorging is stukkend, net 1 gloeilamp was in die lig (totaal van 4 kon vat). Veiligheidshek was oop nog 12 uur die aand toe ek inkom.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Lawie
Lindleyspoort Guest House
Heinrich, Jammer vir jou ondervinding by ons. Sover ek weet is daar geen vuil kamers by ons voor mense arriveer nie. Ek inspekteur self persoonlik die kamers. Die een bedlampie werk, waaronder die ander een deur gaste gebreek is. Die lugversorger werk ook, asook die ander ligte as hul aangeskakel word. Die hek was oop gelaat agv van al die trougaste wat moes inkom. Sluit dit gewoonlik as al die gaste ingekom het. Baie dankie.

Lenah S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

I feel welcomed with my friends and safe. The owner, she is a loving person because of her customer service and her family too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nozipho T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

It felt like home away from home The place is child friendly, secure and clean. The owners are very friendly and have warm personalities. We felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie lekker gekuier. Baie skoon en netjies. Mense baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomzamo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2019

Very nice place to stay. The guesthouse is beautiful. The owner is really friendly. The location is excellent but I had a little concern about safety. The shower is not ideal for 2 people, but thats not a train smash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Faith T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2019

Thanks for warmest welcome to your home. It's a wow, can't stop talking about it with my friends. Lewie and husband was too friendly whereby I ended up being a bar lady. Thank you so much for loving arms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Soos om by familie te kuier! Ongelooflik gasvry en vriendelik. My enigste bekommernis was die swembad, omdat dit oop was en ek 'n klein seuntjie het, maar verder was ons verblyf werklik fantasties! Pragtige mense by wie ons vir seker weer sal bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUsfRBsOGDC2lezJBQFH3ep6Fy0usmT1yCnoOhNVuTteirDUXkp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 Farm Rietvlei LP 46 Lindleyspoort 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.474759753857 26.726332604885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang