Lindy van Niekerk Art & Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Louise N - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable, warm apartment in a beautiful area.
Jacolien W - Mei 2024
Algehele gradering
Weer 'n goeie plek.
Keith S - Apr 2024
Algehele gradering
Would stay there any time.
Sharon D - Apr 2024
Algehele gradering
Love it.
Tienie D - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en netjies.
Surita D - Aug 2024
Algehele gradering
Het al 'n paar keer daar gebly, elke besoek daar is 'n wonderlike ervaring.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Jean L - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Kobie M - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig
Lurentia Q - Jul 2023
Algehele gradering
It was amazing, peaceful, cosy, and so comfortable.
Justin S - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Megan M - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely great!
Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely and cosy.
Francios V - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Gerda M - Jul 2023
Algehele gradering
Die heerlikste bed!
Charmain D - Sep 2022
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Jacqueline V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing.
Deon D - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gasvryheid. Lekker gebly.
Ilse R - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig skoon en baie gemaklike akkomodasie.
Martin G - Jan 2022
Algehele gradering
Ruim, modern en gemaklik. Alles wat jy nodig het is daar. Beleef die stilte en gasvryheid.
Mardie L - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was die perfekte verblyf as jy vroeg moet uitgaan en weer laatmiddag terugkom. Gerieflik en eenvoudig.
Jacky J - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige huis weg van die huis juweel.
Talita B - Apr 2022
Algehele gradering
Akkommodasie is netjies en skoon.
Sharon S - Jan 2022
Algehele gradering
We needed a place to stay for a few days as our new property was not available. When we arrived we were given the gallery accommodation and it was just lovely.
Elizma B - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en ontspannend.
Rita V - Des 2021
Algehele gradering
Awesome, I will be back.
Liesl T - Des 2021
Algehele gradering
An absolutely pleasant stay
Meagan B - Nov 2021
Algehele gradering
Great place to be at.
Chantell E - Sep 2021
Algehele gradering
Lekkerste en mooiste kamer met beste atmosfeer.
Estelle W - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable and relaxing!
Monique K - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Donnevine N - Aug 2020
Algehele gradering
Het die kuier terdeë geniet.
Carike J - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie gerieflik gebly. Alles was baie netjies.
Theo O - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik met 3 beddens en ’n gevoel van veilgiheid.
Donald S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendlike en behulpsame gasheer.
Mayrie S - Okt 2020
Algehele gradering
Goed geprys & stylvol ingerig, Parkering was egter 'n kopseer, baie knap. Kamer was by die parkeer area, raserig. Parkeer area se ingang word as hoof ingang gebruik vir gaste sowel as hoof huis, was steurend by tye.
Loriza B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Nicolette V - Aug 2019
Algehele gradering
Very pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam.
Ons het lieflike gashere gehad. Hulle het aan al ons behoeftes voorsien. Ons was baie gemaklik in ons tuinkothuis. Ons het veilig gevoel en het lekker geslaap. As jy van 'n klein dorpie af kom, sou jy verwag dat die stad snags baie besig en lawaaierig gaan wees, maar ons het net die teenoorgestelde ervaar. Die ligging van ons verblyf was perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adri V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en alles wat ek nodig gehad het.
Rouxline D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, veilige area.
Anthony V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Sarel C - Jan 2019
Algehele gradering
Elke dag het net lekkerder geword.
Floyd L - Sep 2019
Algehele gradering
Really pleasant stay surrounded by good South African art.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Regtig aangename verblyf omring deur goeie Suid-Afrikaanse kuns.
Die ateljee is in 'n groen omgewing geleë wat 'n aangename atmosfeer en veilige omgewing bied vir stap of draf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willie V - Feb 2019
Algehele gradering
Ons sal weer daar gaan bly, die kunsgalery, voeg waarde toe.
Owen B - Apr 2019
Algehele gradering
For what we paid it was just about OK.
Lees meerLindy van Niekerk Art & Accommodation se terugvoer
We feel terrible about your experience, we will definitely correct the issues you mentioned. Please accept our apology.
Noleen L - Okt 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Nella-marie V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf. Met alles wat 'n mens benodig!
Lissinda P - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Anton W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Angelique O - Jun 2018
Algehele gradering
Was a very home 2 home feeling. Lindy's a very loving and honourable person you can rely on.
Magda S - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en smaakvol ingerig.
Lindy van Niekerk Art & Accommodation se terugvoer
Beste Magda, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly jy het ons gastehuis positief beleef. Jy was 'n wonderlike gas om te huisves en ons sien uit na jou volgende besoek. Groete, Lindy.
Alfonzo C - Apr 2018
Algehele gradering
We had a perfect stay.
Lindy van Niekerk Art & Accommodation se terugvoer
Thank You so much for the kind words. It was an absolute pleasure hosting you and your family, such great and relaxed peeps., looking forward to seeing you guys again.
Keep Well and God Bless.
Celeste R - Mrt 2018
Algehele gradering
This place is amazing. Thank you for a great stay!
Eric L - Des 2018
Algehele gradering
Baie nice plek en vriendelike diens.
Hans V - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en ons het baie lekker gekuier!
Carel O - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Erika A - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met puik ligging - waarde vir geld.
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kendalweg 114, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang