Lindy van Niekerk Art & Accommodation
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kendalweg 114, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R795 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums.
Lindy van Niekerk Art & Accommodation bied 3 stylvolle en moderne eenhede. Daar is 2 woonstelle wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed het en die derde eenheid is ideaal vir 'n klein gesin met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers in elke eenheid het 'n stort. Al die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Let asb. daarop dat die kamers nie stowe het nie en dus nie vir volledige selfsorg geskik is nie.
Addisionele geriewe sluit DStv, WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek in vir 1 motor per kamer. Daar is ook 'n bekroonde kunsgalery op die perseel en 'n lieflike tuin waarin gaste kan ontspan.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Tygervallei en Glengary Winkelsentrums 3km weg, Kaapstad se strande, Durbanville se wynplase, Welgemoed Gholflandgoed, Grand West Casino en die Barnyard-teater in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kendalweg 114, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Lindy van Niekerk Art & Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eversdal Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kendalweg 114, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang