Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linga Futhi Beach Cottages

Selfsorg
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gesinskothuis met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamerkothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n enkelbed en enkelslaapbank in die sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die see.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom mits dit vooraf so met die bestuurder gereël is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gemaklike kothuis met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die oopplan-kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Die kothuis het ook 'n gemaklike sitarea en 'n TV en dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom mits dit vooraf so met die bestuurder gereël is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskothuis met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die drieslaapkamerkothuis is geskik vir 'n gesin of groep van 6 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei na 'n onderdakdek met 'n uitsig oor die see.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom mits dit vooraf so met die bestuurder gereël is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point-weg, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18af364986f9f96fae68fc450cb07d3f5e35db8cbaaf0d4ee4d2dfd71a4e7fa94c27e3f60c91cdbbccbdba4f856932484823?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Ferry Point Road Port St Johns 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.61587 29.567261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang