Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linga Longa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Eunice P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Awesome house, great views, friendly people! We had a nice weekend️️️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozell M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Ons was ongelukkig net vir een aand daar, was heeldag by rugby in Gansbaai, so kon nie regtig eksperimenteer nie. Baie gerieflike huis, ek hou van die 4 slaapkamers, lekker ruimte, ongelukkig moes ons ons eie televisie saamneem - eienaar kan asb. daarna kyk om internet/wifi te installeer, want omtrent 100% van plekke wat uitverhuur word, het dit ingesluit - het dit gemis, ek dink die prys per aand is te veel, hul kan daarna kyk, want R700 skoonmaakfooi moet ook betaal word. Die skakelbeampte/caretaker is baie vriendelik en behulpsaam, was baie tevrede met haar en die huis, baie veilige omgewing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fransie D
Lang verblyf
4.6
Jan 2023

Baie lekker en rustige atmosfeer. Baie lekker huis vir rus by die see, voorsien in al die basiese behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vassi V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2023

Disappointing. There was no hot water in the shower, so had to have cold showers, which was very unpleasant. Hot water is somewhat of a priority. The house was not clean. I had to wash some of the pots, cutlery and some dishes. The tablecloth on the dining room table was also dirty. Considering we paid a cleaning fee of R750, I do not think that the house was cleaned properly before we arrived. There was only 1 refuse bag provided. Considering we booked for 3 days, I would have assumed at least 1 per day would have been provided. There was only 1 dish drying cloth which also seemed very little considering there were 7 people staying in the house. When that one drying cloth was wet, there was no spare one. The kitchen utensils do need an upgrade. They are very basic and there are not enough bowls for cooking and preparing meals. There was 1 x 100ml dishwashing liquid provided. Again, washing dishes for 7 people 3 x a day. Totally insufficient. There are loose bricks lying all over the back garden. Overall, the house has an air of complete neglect. It was rather a disappointing stay. I would not be recommending the house to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
David
Linga Longa
Hi Vassi, Sorry to hear that you were dissapointed with the accomodation. With regards to the hotwater, its a gas geaser so it's supposed to give instant hot water. I agree that to have hot water is a priority however I'm not sure why you did not contact me or Charmaine on the first day of not having hot water. I specifically told you in my to contact me should any problems arise. Dirty pots and pans unheard of. With regards to the dishcloth that standard in all selfcatering accomodation to only supply one. The dishwasing liquid is complementary for when you forget to bring yours along and give you time to go purchase. Kitchen utensils, not sure what you are referring to but there are three drawers full of kitchen utensils much more then you will find in any other accommodation. That goes for dishing bowls as well. There is two garbage bins on the property one inside and one outside. We provide a clean no fuss no frills accommodation.

Danneline D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Dis 'n plek wat ek sal weer kuier. Dit was baie lekker, ek het die stilte geniet en die kinders kon strand toe loop. Dit was baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Linga Longa
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om u weer van diens te wees.

Ina N
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Te kort, wil nog langer bly hier by Linga Longa in Pearly Beach. My man, ek, my dogter, skoonseun en 2 kleinkinders het Linga Longa gehuur. Dit was 'n onvergeetlike ervaring gewees. Linga Longa beteken nie verniet. "langer bly"nie. Ons wou beslis nog langer bly. Huis het 'n fantastiese ligging met die mooiste see uitsig. Huis was netjies en skoon met genoeg yskas en vrieskas plek. Alles wat jy mag nodig hê is daar. Die kleinkinders het heerlik gespeel in die groot erf en daar het gereeld skilpaaie, fisante en ander voëls kom kuier. Die dartboard en pooltafel was ook groot pret gewees. Die aande het ons lekker gebraai in die buitebraai en die mooiste sonsondergange aanskou. Sal beslis weer hier kom vakansie hou. Die eienaar David is ook baie vriendelik en behulpsaam en jy kan hom enige tyd kontak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Linga Longa
Dankie vir die mooi resensie ek waardeer dit. Julle is model gaste en julle is enige tyd weer welkom. Ek is baie bly julle het jul tyd geniet. Hoop ons hoor en sien julle gou weer.

Johan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

"No frills, no fuss" kuierplek. Die huis is basies, maar met alles wat jy nodig het en Charmaine lewer uitstekende diens sou jy hulp nodig kry. Ons het ons kuier in Pearly Beach baie geniet, rustige nedersetting waar jy kwaliteit familietyd kan spandeer. Linga Longa het 4 grootmense en 4 kinders met gemak ge-akkommodeer. Die pooltafel en veerpyltjie bord het die kinders vir ure vermaak en die lekker groot grasperk werk uitstekend om van opgehoopde energie ontslae te raak. As jy opsoek is na luukse verblyf met "bells & whistles" gaan Linga Longa waarskynlik nie aan al jou behoeftes voldoen nie, maar as jy gemaklik is met die basiese wat skoon en werkend is, dan is die huis 'n baie goeie opsie. Charmaine en haar man het uitstekende ondersteuning gebied en is letterlik net 2 minute weg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
David
Linga Longa
Dit is presies wat ons wil bereik met Linga Longa. Die plek bied alle basiese geriewe wat ons gaste nodig het met 'n baie mooi see uitsig en rustige atmosfeer. Nadat jy Pearly Beach besoek het, sal jy definitief weer wil gaan om daai rustigheid te ervaar. Ons is bly julle het julle tydjie geniet. Ek sal die boodskap ook oordra aan Charmaine en Craig.

Mymona I
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2022

The stay was relaxing and host was very accommodating. Old geyser system was a huge problem and for the price I feel that the place can be more modernised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
David
Linga Longa
Good Day Mymona, I'm sorry to you had problems with the geyser, you should have contacted me. The geyser normally works well if you and when you get use to it. As for the prize, you stayed for one night and unfortunately paid the same amount for, the meet and greet, cleaning and laundry as if you stayed for 5 or more days. You were charge for one night's stay plus the costs for these services. Currently the house offers everything that is needed in a self catering holiday house. I bought the place 2 years ago and did quite a few upgrades. There is other upgrades planned for the near future. Thank you for your review, we will definitely see how we can improve on the issues mentioned. Kind Regards

Tharina B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2022

Oor die algemeen was verblyf lekker, maar probleme met warm water. Oor die algemeen was verblyf lekker, maar probleme met warm water.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
David
Linga Longa
Baie dankie vir u terug voer. Ons vra nederig om verskoning vir die probleme wat u ondervind het met die gas geyser. Ons het die ou gas geyser vervang en die nuwe geyser werk nou perfek. Ons sien uit om u weer van diens te wees in die toekoms.

Liezel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Dit was heerlik. Ons het dit baie geniet, dit was awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Linga Longa
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons hoor gou weer van julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-straat 30, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b73e75ec3c871f8fd2b9290055f857ceec93c4d055595d65e5dae3abc4d176e809c3d86759bc1d3e3836481d8146d0e47fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 30 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.658904620909 19.486068697483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang