Linga Longa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Eunice P - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome house, great views, friendly people!
Rozell M - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was ongelukkig net vir een aand daar, was heeldag by rugby in Gansbaai, so kon nie regtig eksperimenteer nie.
Lees meerFransie D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustige atmosfeer.
Vassi V - Apr 2023
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerLinga Longa se terugvoer
Hi Vassi,
Sorry to hear that you were dissapointed with the accomodation. With regards to the hotwater, its a gas geaser so it's supposed to give instant hot water. I agree that to have hot water is a priority however I'm not sure why you did not contact me or Charmaine on the first day of not having hot water. I specifically told you in my to contact me should any problems arise.
Dirty pots and pans unheard of. With regards to the dishcloth that standard in all selfcatering accomodation to only supply one. The dishwasing liquid is complementary for when you forget to bring yours along and give you time to go purchase.
Kitchen utensils, not sure what you are referring to but there are three drawers full of kitchen utensils much more then you will find in any other accommodation. That goes for dishing bowls as well. There is two garbage bins on the property one inside and one outside.
We provide a clean no fuss no frills accommodation.
Danneline D - Mei 2022
Algehele gradering
Dis 'n plek wat ek sal weer kuier.
Linga Longa se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om u weer van diens te wees.
Ina N - Jan 2022
Algehele gradering
Te kort, wil nog langer bly hier by Linga Longa in Pearly Beach.
Lees meerLinga Longa se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie ek waardeer dit. Julle is model gaste en julle is enige tyd weer welkom. Ek is baie bly julle het jul tyd geniet. Hoop ons hoor en sien julle gou weer.
Johan N - Mrt 2022
Algehele gradering
"No frills, no fuss" kuierplek. Die huis is basies, maar met alles wat jy nodig het en Charmaine lewer uitstekende diens sou jy hulp nodig kry.
Lees meerLinga Longa se terugvoer
Dit is presies wat ons wil bereik met Linga Longa. Die plek bied alle basiese geriewe wat ons gaste nodig het met 'n baie mooi see uitsig en rustige atmosfeer. Nadat jy Pearly Beach besoek het, sal jy definitief weer wil gaan om daai rustigheid te ervaar. Ons is bly julle het julle tydjie geniet.
Ek sal die boodskap ook oordra aan Charmaine en Craig.
Mymona I - Feb 2022
Algehele gradering
The stay was relaxing and host was very accommodating.
Linga Longa se terugvoer
Good Day Mymona,
I'm sorry to you had problems with the geyser, you should have contacted me. The geyser normally works well if you and when you get use to it. As for the prize, you stayed for one night and unfortunately paid the same amount for, the meet and greet, cleaning and laundry as if you stayed for 5 or more days.
You were charge for one night's stay plus the costs for these services.
Currently the house offers everything that is needed in a self catering holiday house. I bought the place 2 years ago and did quite a few upgrades. There is other upgrades planned for the near future.
Thank you for your review, we will definitely see how we can improve on the issues mentioned.
Kind Regards
Tharina B - Apr 2022
Algehele gradering
Oor die algemeen was verblyf lekker, maar probleme met warm water.
Linga Longa se terugvoer
Baie dankie vir u terug voer. Ons vra nederig om verskoning vir die probleme wat u ondervind het met die gas geyser. Ons het die ou gas geyser vervang en die nuwe geyser werk nou perfek. Ons sien uit om u weer van diens te wees in die toekoms.
Liezel V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Linga Longa se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons hoor gou weer van julle.
Simone S - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Linga Longa se terugvoer
Goeiedag Simone, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit en stem saam dat die gasgeyser vreemd is as jy dit nie gewoond is nie. Ek is nou al gewoond daaraan en vind dit is veilig en dit werk goed.
Dankie nogmals vir die terugvoer.
Louisa W - Des 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crest-straat 30, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang