Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linga Longa

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 17, Hospitaal Heuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Linga Longa is 'n selfsorgeenheid in Beaufort-Wes wat ideaal vir klein gesinne of sakereisigers is.

Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Veilige parkeerplek op die perseel met 24-uur-sekuriteit is beskikbaar. Die eenheid is naby die dorp en die hospitaal.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sias D
5.0
Uitstekende. Baie vriendelike gasvryheid. 'n Lekker plek om te oornag. Honde het dit daar geniet.
Jan 2025
Retha B
5.0
Gerieflik en ongekompliseerd. Heerlik, dankie, ek sal weer by Linga Longa gaan oornag!
Jan 2025
Johann P
Saam met lewensmaat
5.0
Kan beslis aanbeveel. Kan beslis aanbeveel.
Nov 2024
Adolien B
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, convenient, overnight stay value for money. We felt safe, went for a walk in a friendly neighbourhood, were away from the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Hester V
5.0
Baie rustige nagrus gehad na 'n lang dag. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het ons ook baie vriendelik ontvang na 'n baie lang dag van reis.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Truterstraat 17, Hospitaal Heuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linga Longa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 17, Hospitaal Heuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda3548b5b5a48e3cc312275c2ba0ac1bf7fc066d9c1322d4ccd7723e840c73f1e47bb3381927bc6f3e20c71c15b8f44dd3ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 17 Truter Street Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.351826537818 22.603106085879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang