Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linga Longa Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    2 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boegoelaan 18, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Linga Longa Beach Cottage skuil in Suiderstrand, 'n bekoorlike dorpie wat deur Agulhas Nasionale Park omring word. Hierdie selfsorgkothuis bied 'n rustige toevlugsoord wat ideaal is vir gesinne of vriende op 'n kuswegbreek.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en het gemaklike slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond, broodrooster en skottelgoedwasser. Dit lei na die leefarea met 'n kaggel, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek.

Die patio het buitemeubels en 'n draagbare braaistaanplek/gasbraai en bied maklike toegang tot 'n groot aparte sitkamer met 'n binnekaggel en braai-area.

Suiderstrand en sy omgewing spog met 'n magdom natuurlike besienswaardighede en doendinge wat besoekers kan geniet. Van rustige staptogte langs verlate strande tot voëlkyk in die Agulhas Nasionale Park, daar is iets vir almal om te waardeer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boegoelaan 18, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linga Longa Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    2 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boegoelaan 18, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d337e4c7d193d99e36ccf0cd5c764268c619e18399569ec2f9c36d6429301e9c5d74c896cd7c5c5a05f57c10c0450427807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 18 Boegoe Avenue Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812555332873 19.960177952393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang