Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linga Longa Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwoodweg, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Linga Longa Beach House is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op Die Eiland in Groot Brakrivier geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede binne die Tuinroete. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders.

Die huis is smaakvol versier en ruim en beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het met 'n stort, wasbak en toilet en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed in elkeen, die derde kamer het 'n aparte badkamer. Die toegeboude stoep is oopplan en bied slaapplek vir 4 kinders in aparte beddens aan die een kant van die stoep, maar dit is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus en bevat 'n yskas en 'n kisvrieskas; 'n mikrogolfoond; 'n gasstoof en oond; 'n skottelgoedwasser; en genoegsame ingeboude kaste en alle borde, messe, vurke ens.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met DStv-koppelvermoë, sodat jy jou eie slimkaart en dekodeerder kan saambring. Die leefarea het deure wat na 'n dek oopmaak, met braaigeriewe en 'n buitestort. Die omheinde oopplan-stoep maak dit moontlik om die lieflike uitsigte oor die omgewing en see te bewonder.

Straatparkeerplek is beskikbaar vir gaste. Linga Longa Beach House is stapafstand van die strand af. Die huis is ryafstand vanaf winkels, restaurante asook verskeie binne- en buitelugaktiwiteite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Allan Neilson
Kemp

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Milkwoodweg, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linga Longa Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwoodweg, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b25f5841b8d7ee4ee8596a99c603233bcd971f782cf211865918615f75ce85e268bb714c6d2b46b875b2151e397dc60cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 42 Milkwood Road The Island 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.054033095571 22.239712751976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang