Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linga Longa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Linga Longa
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jessica J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica J

Het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar gaan bly.

Het baie lekker gebly en die view van die stoep af is amazing.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Kelly T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly T

The place was good to stay at, bedrooms done up beautifully, owners very helpful.

The bathrooms are in a sorry state, both bathrooms desperately need upgrading. We did not enjoy taking showers, the owners needs to fix this.

Chris P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P

Heerlik gekuier.

Die gasheer Esra was baie behulpsaam, pragtige see uitsig met 'n goed toegeruste eenheid, sal beslis aanbeveel.

Mary-anne M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne M

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Die uitsig oor die see is asemrowend.

Ek sal weer wil gaan. My enigste bekommernis was di trappe. Daar was geen hekkie om die veiligheid van jou woelige kleuter te verseker nie. Maar eienaar het gesê hy wag nog vir hek om aangesit te word. Maar verder het ek 'n wonderlike naweek gehad. En sal beslis terug wil gaan. Dis waarde vir jou geld, dis naby alles geleë. My 50ste verjaarsdag was so rustig saam my kinders, net soos ek dit wou gehad het. Dankie Ezra dat julle my 'n memorable 50th laat beleef het.

Alta T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta T

Netjiese akkommodasie met pragtige see-uitsig.

Eienaar was baie gasvry en het goed gekommunikeer.

Linga Longa se terugvoer

Thank you, Alta! We are very happy that you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the near future.

Linga Longa
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 7, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn6urZtaUvzcvmXLsBTk9QPVfdKPDt20MjCCMG9uTsHFLJ5r5tM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 7 Faure Street Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166270552359 18.859521420971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang