Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linga Longa

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Jessica J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar gaan bly. Het baie lekker gebly en die view van die stoep af is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Juanita
Linga Longa
Dear Fredrick, Thank you for your constructive review. I would just like to know what sort of noise you experienced. Was it traffic or noisy people? We do not encourage parties at all because we believe firmly in relaxing getaways so I would like to address the noise issue asap. Thank you for mentioning TV - I will take this up with the owners asap. Best Regards, Juanita Wilson (Gordons Bay Stay)

Kelly T
Kort verblyf
4.6
Jan 2021

The place was good to stay at, bedrooms done up beautifully, owners very helpful. The bathrooms are in a sorry state, both bathrooms desperately need upgrading. We did not enjoy taking showers, the owners needs to fix this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2021

Heerlik gekuier. Die gasheer Esra was baie behulpsaam, pragtige see uitsig met 'n goed toegeruste eenheid, sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mary-anne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Die uitsig oor die see is asemrowend. Ek sal weer wil gaan. My enigste bekommernis was di trappe. Daar was geen hekkie om die veiligheid van jou woelige kleuter te verseker nie. Maar eienaar het gesê hy wag nog vir hek om aangesit te word. Maar verder het ek 'n wonderlike naweek gehad. En sal beslis terug wil gaan. Dis waarde vir jou geld, dis naby alles geleë. My 50ste verjaarsdag was so rustig saam my kinders, net soos ek dit wou gehad het. Dankie Ezra dat julle my 'n memorable 50th laat beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Alta T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2019

Netjiese akkommodasie met pragtige see-uitsig. Eienaar was baie gasvry en het goed gekommunikeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juanita
Linga Longa
Thank you, Alta! We are very happy that you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 104

Op LekkeSlaap 9 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 7, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn6urZtaUvzcvmXLsBTk9QPVfdKPDt20MjCCMG9uTsHFLJ5r5tM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
6 5 1 5 7 Faure Street Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166270552359 18.859521420971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang