Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linge Longa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Linge Longa is in Worcester in die Kaapse Wynlande geleë. Die eienaars, Neels en Teresa, nooi gaste om hul tuiste te kom beleef.

Verblyf word gebied in 8 kamers wat slaapplek bied aan 1 tot 3 gaste. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis beskuit, asook 'n verwarmer, mikrogolf, en waaier.

Gaste kan in die swembad swem of in die luisterryke tuin by die braai-area ontspan.

Linge Longa B&B is stapafstand van die middedorp en 2 hospitale af. Aktiwiteite in die omgewing sluit gholf, kanovaart, hengel, bergfietsroetes en staproetes in. Worcester is omring deur pragtige berge en wingerde wat vir heerlike wyn bekend is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lizelle D
Saam met lewensmaat
5.0
It was a lovely stay. Great location and friendly staff. Only spent a night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Joan-mari M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig gemaklik lekker. Ons het baie lekker gebly, was rustig en veilig, en almal was vriendelik. Sal beslis weer teruggaan.
Feb 2025
Ramona V
Saam met lewensmaat
5.0
Stay was great. The host was very friendly and made us feel right at home. Everything was clean and I loved the green natural surroundi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Marina G
5.0
Sal my beslis weer sien. Baie vriendelike ontvangs! Alles was perfek.
Des 2024
Barbara D
5.0
Wonderlik. Goeie ontvangs, pragtige verblyf.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linge Longa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b86c7d5800b59df9c4394939bc146a288700301f0ff99b647031807c3bf03366fb94fd4d05915f1a5f6b1fddc6f7aed284?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 156 5 1 5 77 Meiring Street Paglande 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.643536258005 19.45445895195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang