Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linger Longer Country Retreat

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Pieter L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Wat 'n groot bederf wegbreek baken! Dit was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

An amazing and relaxing stay - we will be back. We had a great stay and were extremely impressed by the accommodation. There was everything we needed for a comfortable stay. The peace was immersive and the views were stunning, and we spent many hours on the stoep staring into space and playing cards, which was good for the soul. The highlight for the family was the outdoor shower. It was amazing to be outside and look at the view while showering!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende verblyf. Linger Hi is uitstekend ingerig. Ons was baie tevrede. Alles netjies en goed versorg. Pragtige ligging en uitdagende vlieghengel. Uitsig is allerbeste met gemsbokke wat voor die huis kom wei. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estee H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Privaat. Luuks. Super skoon. Veilig. Ons gaan definitief weer. Baie mooi uitsig. Ons het ongelooflik lekker gebly. Eienaar is baie vriendelik en gee al die inligting wat nodig is om die plekkie te geniet. Super skoon en luuks. Fantastiese uitsig. Ons het in die Linger Longer Country Retreat gewoon. Absoluut great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige verblyf. Stil en rustige verblyf met uitsonderlike uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir die siel. Asemrowend mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Een van die beste wegbreke wat ons tot op hede gehad het! Ons het ongelooflik lekker gerus. Die huis is pragtig en het alles wat jy nodig het. Dit is salig op die plaas en net wat 'n mens nodig het om jou batterye te herlaai. Ons beplan om definitief weer te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alewyn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek, uitsig en ligging. Baie lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uit die boonste rakke. Heerlike verblyf met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Die beste wat daar is, maar verlaag banddruk en ry stadig op die 6 km grondpad. Linger Longer moet meer doen om mense voor te berei oor hoe om die slegte grondpad aan te pak - wanneer dit op sy beste is, is dit sleg. Ek ry 'n Fortuner en (behalwe vir die ekstra tyd) het nie probleme gehad nie. Mense met platkarre en/of laeprofiel bande gaan sukkel en moet liefs banddruk op die dorp verlaag en baie stadig ry. Linger Longer het van die beste huisies waarin ek nog as selfsorg gebly het. Alles wat mens kan nodig kry en meer is beskikbaar. Alles is super netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
Linger Longer Country Retreat
Baie dankie vir die terugvoer. Ons probeer die pad in stand hou bes ons vermoë maar dit is eintlik 'n publieke pad en soos meeste ander paaie in die land word dit net gelos deur die departement. Ons het ons eie masjiene aangeskaf om die pad maar self te probeer opknap. Paaie in ons land is maar oral 'n probleem. Ons pad is egter baie beter as meeste teerpaaie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrischgewaagd-plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVnE9OhV1BxXicE29VsZXYRLpEeXRZcnMOV4MXLAMyREMRS7zSk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Farm Vrischgewaagd Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.32205 30.147433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang