Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linger Longer Country Retreat

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Linger Longer Country Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ella D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

Uitstekende verblyf.

Linger Hi is uitstekend ingerig. Ons was baie tevrede. Alles netjies en goed versorg. Pragtige ligging en uitdagende vlieghengel. Uitsig is allerbeste met gemsbokke wat voor die huis kom wei. Ons sal vir seker weer kom.

Estee H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee H

Privaat. Luuks. Super skoon. Veilig. Ons gaan definitief weer. Baie mooi uitsig.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Eienaar is baie vriendelik en gee al die inligting wat nodig is om die plekkie te geniet. Super skoon en luuks. Fantastiese uitsig. Ons het in die Linger Longer Country Retreat gewoon. Absoluut great.

Riette C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C

Pragtige verblyf.

Stil en rustige verblyf met uitsonderlike uitsigte.

Lindie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R

Rus vir die siel.

Asemrowend mooi en rustig.

Charmaine K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine K

Een van die beste wegbreke wat ons tot op hede gehad het!

Ons het ongelooflik lekker gerus. Die huis is pragtig en het alles wat jy nodig het. Dit is salig op die plaas en net wat 'n mens nodig het om jou batterye te herlaai. Ons beplan om definitief weer te gaan!

Alewyn D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alewyn D

Pragtige plek, uitsig en ligging.

Baie lekker ervaring.

Marli E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli E

Uit die boonste rakke.

Heerlike verblyf met alles wat mens nodig het.

Wanda H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda H

Rustig.

Ons het heerlik gebly by Linger Longer Country Retreat! Die plaas is prentjie-mooi en toegerus met alles wat mens nodig het om te ontspan.

Ronel K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Baie lekker, skoon en netjies.

Dit was nog een van die beste selfsorg-eenhede waar ons oornag het.

Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie aangenaam.

Ons het ons verblyf en kuier terdeë geniet!

Zander V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander V

Rustig en ontspannend.

Die verblyf is eg aan die uniekheid van Dullstroom. Dit skep die perfekte atmosfeer. Die binne kaggel en die ingeboude braaier maak dit so gemaklik. Die kamers was netjies en die spasie meer as genoeg! Dit was werklik elke liewe sent werd en ons het klaar begin beplan aan ons volgende besoek aan die plek! Dankie!

Lindie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R

Asemrowend, rus vir jou siel.

Absolutely stunning! Ek kan dit net nie beter stel nie!

Werner S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Rustig.

Ons sal altyd teruggaan. Rustig, veilig, lekker braai, lekker kuier en asemrowend.

Andre L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Linger Longer Country Retreat het alle verwagtinge oortref.

Lodge is baie goed toegerus, skoon en in 'n baie rustige en mooi omgewing. Ons sal beslis weer besoek.

Michael F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Ongelooflike ligging, beeldskoon.

Baie rustige en netjiese plek. Alles wat die siel benodig,.

Emmerentia D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D

Wonderlike verblyf met wonderlike uitsig.

Dit was so lekker om in te stap by hierdie lieflike skoon en netjiese blyplek. Ons stoep het uitgekyk op 4 damme, beeste, bokke, en groen veld. Ons het ons naweek baie geniet, lekker gerus in die kalmte van die omgewing en sal beslis weer daar wil bly, net langer. Die omgewing is ongelooflik mooi. En o ja, die moonlight shower is baie lekker selfs in die sonlig.

Jan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Puik.

Lekker ligging met mooi sonsondergangs en sonopkoms, skoon en baie gerieflik.

Eljo D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo D

Pragtige plek weg van die stadsgeraas. Net wat ons nodig gehad het.

Lekker gerus. Sal beslis weer besoek.

Gerrit V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Ek het in die week 'n paar dae heel rustig kon deurbring by die prentjiemooi plek.

Die plek was skoon, netjies, besonders mooi en die uitkyk op die dam was salig.

Monika R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R

Pragtige natuurskoon.

Pragtige omgewing met ongelooflike natuurskoon en baie gemaklike en luukse akkommodasie.

Werner S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Every cent worth It!

The most amazing stay ever, food for soul! Peaceful with the most amazing view! Highly recommended!

Dieter N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter N

Bo verwagting en uitstekend!

Pragtige woonplek en uitsig. Rustig! Die kaggel en die voorsiende hout was puik!

Marna M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna M

Beautiful and quiet setting.

Owner is fantastic, place was very neat, everything we needed was there. Place for small kids to play. Lovely quiet scenery.

L K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L K

Het in Linger Longer huis gebly.

Baie spasie en als gehad wat benodig was. Was heerlik. Pragtige plekkie.

Justin B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B

Tranquility.

This was our 3rd visit to Linger Longer and as always, we had a lovely time. The unit is well equipped and cosy. The nights were so beautiful with the only sounds being the frogs in the dam, the Wood Owls calling and our two young children giggling as they played in the garden.

Werner F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner F

Lekker.

Lekker, lekker, lekker!

Linger Longer Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Werner. Ons sien uit daarna dat julle weer by ons bespreek.

Linger Longer Country Retreat
Elize D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Rustige naweek-breek met 'n exclusive feel.

Dit was 'n wonderlike plekkie, raai vir seker aan dat mens dit 'n probeerslag gee. Ek kan regtig nie aan iets dink wat 'n mens kon oor kla nie. Als is mooi, als is daar, als is skoon. Dis goed vir warm en koue weer.

Linger Longer Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ons sien uit daarna dat julle weer by ons bespreek.

Linger Longer Country Retreat
Anel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Ideaal vir 'n rustige wegbreek, met al die geriewe en 'n asemrowende uitsig.

Linger Longer het al die boksies getiek: silwerskoon, netjies, ruim, (super) rustig, gerieflik, vriendelike diens en 'n asemrowende uitsig. Ons sal beslis teruggaan!

Linger Longer Country Retreat se terugvoer

Beste Anel

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Mooi dag verder

Linger Longer Country Retreat
Nico V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Uitstekende uitsig en ligging.

Waarde-vir-geld-bestemming. Pasella brandhout 'n bonus.

Linger Longer Country Retreat se terugvoer

Baie dankie Nico.

Linger Longer Country Retreat
Willem D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Very relaxing and quite retreat.

Easy to find, nicely arranged and very clean.

Linger Longer Country Retreat se terugvoer

Baie dankie Willem.

Linger Longer Country Retreat
Nico E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E

Dit was ons derde keer by hier. So cosy met absoluut alles. Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

Linger Longer is puik en elke cottage so gerieflik soos dit kan kom. Ons kon lekker self kosmaak binne en buite. Die kaggel is lekker en as jy regtig moet is daar DStv. Die omgewing is pragtig en lekker ver van enige dorp of stad se gewoel.

Linger Longer Country Retreat se terugvoer

Goeie dag Nico,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Linger Longer Country Retreat
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrischgewaagd-plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVnE9OhV1BxXicE29VsZXYRLpEeXRZcnMOV4MXLAMyREMRS7zSk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Farm Vrischgewaagd Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.32205 30.147433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang