Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linhof Boutique Guest House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pelican
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die eerste verdieping en spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die privaat balkon. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die balans moet via EFT of met 'n kredietkaart voor of op die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's om die balans te betaal, voorsien word.

Die sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.

Geen partytjies mag by die gastehuis gehou word nie.

Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie hierby hou nie, behou die gastehuis die reg voor om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Sigaretskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Aangewese rookareas is buite beskikbaar.

Dit is gaste se verantwoordelikheid om die sleutels te bewaar. Gaste sal vir verlore sleutels verantwoordelik gehou word. Gaste moet hulle sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.

Alle voertuie word op eie risiko parkeer.

Gaste het te alle tye toegang tot die gastehuis nadat hulle die sleutels opgetel het. Gaste mag egter a.g.v. ander gaste nie ná 22:00 raas nie.

Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid en kluise is beskikbaar.

Let dat items wat deur agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings moet vir aflewering getref word. Dit sal op die gas se eie onkoste wees en moet in die maand na die uitklokdatum gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Die gastehuis het nie die geriewe om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Columbine
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die onderste verdieping, het lugversorging en spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die privaat stoep. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die balans moet via EFT of met 'n kredietkaart voor of op die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's om die balans te betaal, voorsien word.

Die sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.

Geen partytjies mag by die gastehuis gehou word nie.

Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie hierby hou nie, behou die gastehuis die reg voor om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Sigaretskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Aangewese rookareas is buite beskikbaar.

Dit is gaste se verantwoordelikheid om die sleutels te bewaar. Gaste sal vir verlore sleutels verantwoordelik gehou word. Gaste moet hulle sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.

Alle voertuie word op eie risiko parkeer.

Gaste het te alle tye toegang tot die gastehuis nadat hulle die sleutels opgetel het. Gaste mag egter a.g.v. ander gaste nie ná 22:00 raas nie.

Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid en kluise is beskikbaar.

Let dat items wat deur agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings moet vir aflewering getref word. Dit sal op die gas se eie onkoste wees en moet in die maand na die uitklokdatum gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Die gastehuis het nie die geriewe om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lobster
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die onderste verdieping en spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die privaat stoep. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die balans moet via EFT of met 'n kredietkaart voor of op die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's om die balans te betaal, voorsien word.

Die sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.

Geen partytjies mag by die gastehuis gehou word nie.

Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie hierby hou nie, behou die gastehuis die reg voor om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Sigaretskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Aangewese rookareas is buite beskikbaar.

Dit is gaste se verantwoordelikheid om die sleutels te bewaar. Gaste sal vir verlore sleutels verantwoordelik gehou word. Gaste moet hulle sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.

Alle voertuie word op eie risiko parkeer.

Gaste het te alle tye toegang tot die gastehuis nadat hulle die sleutels opgetel het. Gaste mag egter a.g.v. ander gaste nie ná 22:00 raas nie.

Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid en kluise is beskikbaar.

Let dat items wat deur agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings moet vir aflewering getref word. Dit sal op die gas se eie onkoste wees en moet in die maand na die uitklokdatum gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Die gastehuis het nie die geriewe om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Albatross
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die boonste verdieping en spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die privaat balkon. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die balans moet via EFT of met 'n kredietkaart voor of op die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's om die balans te betaal, voorsien word.

Die sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.

Geen partytjies mag by die gastehuis gehou word nie.

Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie hierby hou nie, behou die gastehuis die reg voor om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Sigaretskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Aangewese rookareas is buite beskikbaar.

Dit is gaste se verantwoordelikheid om die sleutels te bewaar. Gaste sal vir verlore sleutels verantwoordelik gehou word. Gaste moet hulle sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.

Alle voertuie word op eie risiko parkeer.

Gaste het te alle tye toegang tot die gastehuis nadat hulle die sleutels opgetel het. Gaste mag egter a.g.v. ander gaste nie ná 22:00 raas nie.

Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid en kluise is beskikbaar.

Let dat items wat deur agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings moet vir aflewering getref word. Dit sal op die gas se eie onkoste wees en moet in die maand na die uitklokdatum gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Die gastehuis het nie die geriewe om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sandpiper
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die boonste verdieping en spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die privaat balkon. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die balans moet via EFT of met 'n kredietkaart voor of op die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's om die balans te betaal, voorsien word.

Die sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.

Geen partytjies mag by die gastehuis gehou word nie.

Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie hierby hou nie, behou die gastehuis die reg voor om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Sigaretskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Aangewese rookareas is buite beskikbaar.

Dit is gaste se verantwoordelikheid om die sleutels te bewaar. Gaste sal vir verlore sleutels verantwoordelik gehou word. Gaste moet hulle sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.

Alle voertuie word op eie risiko parkeer.

Gaste het te alle tye toegang tot die gastehuis nadat hulle die sleutels opgetel het. Gaste mag egter a.g.v. ander gaste nie ná 22:00 raas nie.

Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid en kluise is beskikbaar.

Let dat items wat deur agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings moet vir aflewering getref word. Dit sal op die gas se eie onkoste wees en moet in die maand na die uitklokdatum gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Die gastehuis het nie die geriewe om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Anchor
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het nie 'n see-uitsig of 'n privaat balkon nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die balans moet via EFT of met 'n kredietkaart voor of op die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's om die balans te betaal, voorsien word.

Die sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.

Geen partytjies mag by die gastehuis gehou word nie.

Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie hierby hou nie, behou die gastehuis die reg voor om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Sigaretskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Aangewese rookareas is buite beskikbaar.

Dit is gaste se verantwoordelikheid om die sleutels te bewaar. Gaste sal vir verlore sleutels verantwoordelik gehou word. Gaste moet hulle sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.

Alle voertuie word op eie risiko parkeer.

Gaste het te alle tye toegang tot die gastehuis nadat hulle die sleutels opgetel het. Gaste mag egter a.g.v. ander gaste nie ná 22:00 raas nie.

Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid en kluise is beskikbaar.

Let dat items wat deur agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings moet vir aflewering getref word. Dit sal op die gas se eie onkoste wees en moet in die maand na die uitklokdatum gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Die gastehuis het nie die geriewe om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1MzJkYzU0LWNmNTMtNDllOS1iODgxLWY0MDhjMWM2N2ZiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 12 Sonkwas Avenue Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.8090199 17.88392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang