Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linja Beach House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Cora M
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Ons het baie lekker gebly en Natasha was baie hulpvaardig. Baie dankie! Lekker vakansiehuis, ruim genoeg vir meer as een gesin. Goed toegerus naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Linja Beach House
Baie dankie. Bly jul kon dit geniet. Dankie dat jul so mooi aan plek kon kyk. Jul is enige tyd weer welkom. Groete

Daleen J
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Would recommend. Wonderful place. We enjoyed our stay. One of the best places I have ever booked through LekkeSlaap.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Linja Beach House
Thanks for the nice feedback and for taking such good care of the place. It was an absolute pleasure having you here. You're welcome to return anytime.

Gregory S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Absolutely tre. We had a fabulous stay in a well-equipped and conveniently located house. Everything we needed, we got.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Linja Beach House
Hosting you was truly delightful. I appreciate your excellent care of the house and your leaving it in great condition. Feel free to return anytime.

Desire W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Wonderlike tyd gehad, jammer dit was so gou gewees. Sal dit beslis aanbeveel vir my familie en vriende. Uitsig oor see was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Linja Beach House
Dankie vir terugvoering. Dit was lekker om jul daar te he. Julle is altyd welkom in die toekoms.

Gaironesa K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Fantasties, fantasties en fantasties. Die uitsig en die vriendelikheid van die bure en die dame wat die plek bestuur het, Natasha was uitstekend, net 'n oproep weg. Ek sal enige tyd weer van hulle dienste wil gebruik maak en dankie vir die webblad ook. Ons het nou al soveel keer met hulle saamgewerk, julle is almal uitstekend. Ek will graag weer van jul dienste gebruik maak vir hierdie jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Gesellig, met 'n fantastiese uitsig. Die verblyf was fantasties en baie netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

We had a very relaxing stay. Awesome views in a very neat and tidy house. We had a stress free, relaxing and comfortable stay in this luxurious new build.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Ons was almal daar vir 'n paar dae, ek , ma en 6 kinders, heerlik gekuier. Baie goeie waarde vir geld, plek het hom uitstekend geleen vir my groot gesin, ons sal verseker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Linja Beach House
Baie dankie sien uit om jul weer daar te he. Groete, Rene

Chane P
Kort verblyf
4.8
Des 2020

Ontspannend en baie netjies. Die huis is baie netjies en onlangs gerenoveer. Die huis is baie goed ingerig en met die binne braai kon ons braai en potjie maak ongeag van die weer. Die uitsig is asemrowend en die ligging is uitstekend. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 22, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA020d7fbe9c5a382be9b1a83dfe3780a57e9b15efad7c85fb68e43732375c0f0203804e22c30c32efbab35f8f87e3758579bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 22 Walvis Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1713300342 22.119946069251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang