Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linja Beach House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 22, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Linja Beach House is in De Bakke in Mosselbaai geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis spog met 'n uitstekende uitsig oor die see en beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Daar is ook binnebraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cora M
5.0
Ons het baie lekker gebly en Natasha was baie hulpvaardig. Baie dankie! Lekker vakansiehuis, ruim genoeg vir meer as een gesin. Goed toegerus naby die...
Sien meer
Jan 2024
Daleen J
Saam met vriende
5.0
Would recommend. Wonderful place. We enjoyed our stay. One of the best places I have ever booked through LekkeSlaap.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Greg S
Saam met vriende
5.0
Absolutely tre. We had a fabulous stay in a well-equipped and conveniently located house. Everything we needed, we got.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Desire W
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike tyd gehad, jammer dit was so gou gewees. Sal dit beslis aanbeveel vir my familie en vriende. Uitsig oor see was fantasties.
Jan 2023
Dirk K
4.8
Heerlike kuier. Heerlik, ruim verblyf en baie goeie ligging.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Walvisstraat 22, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linja Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 22, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA020d7fbe9c5a382be9b1a83dfe3780a57e9b15efad7c85fb68e43732375c0f0203804e22c30c32efbab35f8f87e3758579bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 22 Walvis Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1713300342 22.119946069251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang