Links No 7 @ Nyamasaka
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portmarnock-weg 7, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Links No 7 @ Nyamasaka is op 'n veilige landgoed in St Francisbaai, 'n vakansiedorp in die Oos-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n oond toegerus.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is naby winkels, restaurante en kroeë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Shanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Portmarnock-weg 7, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portmarnock-weg 7, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap