Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linkside 9

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carrey-ann P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely and cozy. We loved the place and enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl C
1 nag
5.0
Mrt 2024

Pragtige oornag plek. Dit is 'n pragtige silwerskoon plek en die eienaars laat 'n mens baie tuis voel. Fantasties ingerig vir 'n oornag plek en aandag aan die fynste detail gegee. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies, veilig, goeie ligging en vriendelik! Ons verblyf was baie aangenaam. Alles wat jy nodig het is daar. Ons gasheer en gasvrou was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele B
1 nag
4.8
Jan 2024

Helpful hosts who provide a pleasant and comfortable stay. Thank you! Hesta and Martin created a comfortable, clean, convenient and thoughtfully stocked visiting space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ons het baie lekker gebly, alles en nog meer wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Baie dankie dat julle tot ons dogter se toutrek kom ondersteun het, dit was baie spesiaal. Puik diens, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Waarde vir die bedrag wat ons betaal het. Die plekkie is definitief een wat ek sal voorstel aan ander. Baie gerieflik en netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sien uit om weer daar tuis te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Alles wat ons nodig gehad het. Dankie Hesta en Martin vir jul gasvryheid. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Oulike mense. Mooi verblyf. Minder privaat as wat ons verkies. 'n Lekker kuier. Klein bietjie min privaatheid na ons sin. Jou voordeur gaan uit na hulle stoep, so jy het slegs privaat spasie binne die plek. Die mense laat jou dadelik tuis voel asof jy familie is. Baie warm en vriendelik. Gesels lekker. Die privaatheid, soos ek sê, is net nie optimaal nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hesta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyrstraat 9, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2797360ac5771e09f788cf1dafd49f359d7a95b1ddceb57f11039b264c87ddb52ebd0072a1ecda916bad554989f33520ad25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 9 Hofmeyr Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.1878663 22.1444652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang