Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linkside 9

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hesta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Linkside 9
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carrey-ann P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrey-ann P

Lovely and cozy.

We loved the place and enjoyed staying there.

Liezl C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C

Pragtige oornag plek.

Dit is 'n pragtige silwerskoon plek en die eienaars laat 'n mens baie tuis voel. Fantasties ingerig vir 'n oornag plek en aandag aan die fynste detail gegee. Baie dankie!

Riaan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Skoon, netjies, veilig, goeie ligging en vriendelik!

Ons verblyf was baie aangenaam. Alles wat jy nodig het is daar. Ons gasheer en gasvrou was behulpsaam en vriendelik.

Michele B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B

Helpful hosts who provide a pleasant and comfortable stay. Thank you!

Hesta and Martin created a comfortable, clean, convenient and thoughtfully stocked visiting space.

Nico V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Ons het baie lekker gebly, alles en nog meer wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Baie dankie dat julle tot ons dogter se toutrek kom ondersteun het, dit was baie spesiaal.

Puik diens, netjies en skoon.

Ricardo N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo N

Waarde vir die bedrag wat ons betaal het.

Die plekkie is definitief een wat ek sal voorstel aan ander. Baie gerieflik en netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sien uit om weer daar tuis te wees.

Danelene M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelene M

Alles wat ons nodig gehad het.

Dankie Hesta en Martin vir jul gasvryheid. Ons het heerlik gebly.

Sune J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune J

Oulike mense. Mooi verblyf. Minder privaat as wat ons verkies. 'n Lekker kuier.

Klein bietjie min privaatheid na ons sin. Jou voordeur gaan uit na hulle stoep, so jy het slegs privaat spasie binne die plek. Die mense laat jou dadelik tuis voel asof jy familie is. Baie warm en vriendelik. Gesels lekker. Die privaatheid, soos ek sê, is net nie optimaal nie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyrstraat 9, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2797360ac5771e09f788cf1dafd49f359d7a95b1ddceb57f11039b264c87ddb52ebd0072a1ecda916bad554989f33520ad25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 9 Hofmeyr Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.1878663 22.1444652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang