Linkview Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Linkview Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Mariska E - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en net 'n plesier.
Linkview Home se terugvoer
Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier hoor. Ek is jammer oor kamer twee se kombers. Ek maak dadelik werk daarvan.
Zelda E - Apr 2024
Algehele gradering
Juweel in die Oos-Vrystaat!
Linkview Home se terugvoer
Sjoe Zelda. Dis so lekker om hierdie terugvoer te ontvang. Baie dankie hiervoor, die personeel sal opgewonde wees om te hoor hulle harde werk wys.
Gert B - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Mitch W - Apr 2023
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid op sy beste. Klein dorpse sjarme genestel in 'n juweel.
Karien M - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis.
Lianie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lees meerRiaan E - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en stylvol, sal hulle beslis weer besoek.
Tharina Bennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en ruim.
Dolf B - Mrt 2022
Algehele gradering
10 uit 10. Pragtige plek, pragtige mense.
Zanne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige dekor, gerieflike kamers en vriendelike staf.
Ancois H - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en gasvryheid.
Liezl B - Okt 2021
Algehele gradering
Mens voel tuis hier.
Dirk R - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Gasvrou baie behulpsaam.
Hanja D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Linkview Home se terugvoer
Hallo Hanja,
Dit was so lekker om julle by ons te hê. Hoop julle kom kuier spoedig weer.
Kyk mooi na julself.
Groete
Corneel
Amanda B - Apr 2021
Algehele gradering
Wat ’n pragtige plek, groot bederf.
Vernita W - Des 2020
Algehele gradering
Highly recommended.
Linkview Home se terugvoer
Hi Vernita and Ian, it was lovely to have you with us.
Hope to see you soon.
Kind Regards
Corneel
Michael V - Nov 2020
Algehele gradering
Verblyf om aan ’n adventure race deel te neem.
Linkview Home se terugvoer
Dit was heerlik om julle by ons te hê. Hoop om julle binnekort weer te sien. Kyk mooi na julle self.
Vriendelike Groete
Corneel Meyer
Joa W - Des 2019
Algehele gradering
Groot verrassing in Frankfort!
Linkview Home se terugvoer
Goeie middag Joa,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit doen n mens goed as gaste sulke
terugvoer stuur.
Waardeer dit, en hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Ellen en Corneel
Danie G - Des 2019
Algehele gradering
Puik.
James P - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Barry B - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite en gasvryheid!
Elmarien C - Jul 2019
Algehele gradering
Wens die plek was myne.
Marijke V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel, slaapplek baie skoon en netjies.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 28, Frankfort, 9830, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang