Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linkview Home

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Linkview Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Linkview Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariska E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska E

Netjies, gemaklik en net 'n plesier.

Dit was net 'n plesier om daar te bly, pragtig en netjies. Die gasheer was heeltyd beskikbaar en het ons graag gehelp as ons aangeklop het. Net 'n nota: Kamer 2 se een elektriese kombers werk nie.

Linkview Home se terugvoer

Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier hoor. Ek is jammer oor kamer twee se kombers. Ek maak dadelik werk daarvan.

Linkview Home
Zelda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Juweel in die Oos-Vrystaat!

Wat 'n aangename verrassing! Een van die beste en mooiste plekke waar ek al gebly het. Ontvangs was fantasties, daar is 'n heerlike koffie kroeg en restaurant. Ontbyt was heerlik. Kamer fantasties, sagte duvet, heerlike lang bad. Ek beveel hierdie plek HOOG aan!

Linkview Home se terugvoer

Sjoe Zelda. Dis so lekker om hierdie terugvoer te ontvang. Baie dankie hiervoor, die personeel sal opgewonde wees om te hoor hulle harde werk wys.

Linkview Home
Gert B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Absoluut fantasties.

Beste diens en vriendelike mense.

Mitch W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch W

Plattelandse gasvryheid op sy beste. Klein dorpse sjarme genestel in 'n juweel.

Of jy nou van die stad of die platteland afkom, 'n draai by Linkview is 'n moet. Of jy nou wil oorslaap in 'n ongelooflike netjiese kamer of net 'n hap wil vang op pad êrens anders - doen dit. Jy sal nie spyt wees nie. Die Tuscan slaai was uit die boonste rakke en hul koffie in die kol. Werklikwaar 'n eg Vrystaatse juweel.

Karien M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Wonderlike gastehuis.

Ons het heerlik gekuier en ek wens ons kon langer bly.

Lianie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Pragtige plek.

Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Hulle het 'n generator so jy kom nie eers agter daar is loadshedding nie (bonus). Ons het rustig geslaap en die volgende oggend se ontbyt was heerlik. 'n Groot bord kos met baie verskeidenheid. Die gasvrou is duidelik lief vir haar plek en dit wys in die netheid en vriendelikheid waarmee sy die plek bestuur. Hier is die gas belangrik en nommer 1. Ons kan nie wag om weer daar oor te slaap nie!

Riaan E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Baie netjies en stylvol, sal hulle beslis weer besoek.

Die Kamers en huis is pragtig met baie mooi kunswerke. Die personeel is baie professioneel en dit was lekker om in so 'n pragtige en netjiese plek te bly.

Tharina Bennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina Bennie V

Skoon en ruim.

Gemaklik gebly. Heerlike ontbyt!

Dolf B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf B

10 uit 10. Pragtige plek, pragtige mense.

Ons gasvrou was so vriendelik en het ons op die hande gedra. Dit is 'n riem onder die hart dat sulke gasvryheid nog bestaan! Die kos was heerlik, die beddens het heerlik geslaap en alles is gedoen om ons verblyf so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak!

Zanne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne C

Pragtige dekor, gerieflike kamers en vriendelike staf.

Ons het heerlik gebly, gerieflike kamers, pragtige dekor. Die coffee shop was 'n aangename bonus, met lekker kos en koffie. Ontbyt 10 uit 10. Vriendelike en aangename staf.

Ancois H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois H

Fantastiese verblyf en gasvryheid.

Die kamers is besonders, luuks en ruim. Corneel se gasvryheid is opreg en tasbaar. Sy is besorg en laat jou welkom voel nog voordat sy jou ontmoet. Smaaklike en vullende ontbyt in 'n pragtige eetkamer. Baie dankie!

Liezl B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Mens voel tuis hier.

Baie netjies en gesellig.

Dirk R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R

Baie netjies en skoon. Gasvrou baie behulpsaam.

Sien sterre.

Hanja D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanja D

Baie vriendelik ontvang.

Heerlike ontbyt, baie gasvry, silwerskoon en vreeslik mooi.

Linkview Home se terugvoer

Hallo Hanja,

Dit was so lekker om julle by ons te hê. Hoop julle kom kuier spoedig weer.

Kyk mooi na julself.

Groete
Corneel

Linkview Home
Amanda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Wat ’n pragtige plek, groot bederf.

Die dekor in die kamers en deur die hele gastehuis is spesiaal.

Vernita W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernita W

Highly recommended.

The venue is really pretty and comfortable. We truly enjoyed our visit.

Linkview Home se terugvoer

Hi Vernita and Ian, it was lovely to have you with us.

Hope to see you soon.

Kind Regards
Corneel

Linkview Home
Michael V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V

Verblyf om aan ’n adventure race deel te neem.

Het deelgeneem aan ‘n adventure race wat deur Siesta Lodge aangebied was. Linkview was baie tegemoedkomend met die resies se snaakse ure.

Linkview Home se terugvoer

Dit was heerlik om julle by ons te hê. Hoop om julle binnekort weer te sien. Kyk mooi na julle self.
Vriendelike Groete
Corneel Meyer

Linkview Home
Joa W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

Groot verrassing in Frankfort!

Die plek is pragtig gerestoureer! Die kamer is gerieflik ingerig en baie skoon en netjies. Die ontbyt was 'n fees en is baie mooi voorgesit! Ons het dit baie geniet en die gasvrou verdien 'n groot pluimpie! Ellen is 'n groot bonus vir die gastehuis en het 'n borrelende persoonlikheid wat ons sommer dadelik laat tuis voel het. Ons sal definitief weer by Linkview Home tuisgaan!

Linkview Home se terugvoer

Goeie middag Joa,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit doen n mens goed as gaste sulke
terugvoer stuur.

Waardeer dit, en hoop om julle spoedig weer te ontvang.

Ellen en Corneel

Linkview Home
Danie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Puik.

Akkommodasie was uiters bevredigend en netjies. Kwaliteit van meubels en toerusting is puik.

James P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P

Waarde vir geld.

Baie netjies, veilig en maklik te vind in Frankfort.

Barry B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

Uitstekende fasiliteite en gasvryheid!

Hoe skryf mens 'n resensie vir gehalte en gerief wat ervaar moet word? Ek en my man oornag gereeld, hetsy vir besigheid of 'n geleentheid in gastehuise en hoewel ons 99% van die tyd baie tevrede is met ons verblyf, is daar sekere plekke wat kop bo skouers uitstaan. Hierdie is een van die gastehuise wat uitstaan - vir styl, gerief en gasvryheid. Baie dankie!

Elmarien C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarien C

Wens die plek was myne.

Afgesien van die badwater wat stadig ingeloop het, was ons verblyf die beste nog in Suid-Afrika. Ek is altyd dankbaar vir goeie kussings by 'n gastehuis en Linkview is waarlik kwaliteit en goeie smaak vanaf die voordeur tot by die agterdeur uit. 'n Mens kan ure in die huis rondloop en die oudhede geniet en boonop maak die gasvrou 'n baie goeie koppie koffie.

Marijke V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke V

Baie vriendelike personeel, slaapplek baie skoon en netjies.

Die vriendelike warm ontvangs en die persoonlike diens was voorwaar lekker.

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 28, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f02bca6d4a9e6470f1f1d47d72fee4b5920fa8ba4de26ad19474e61176bc7f2043de7a9428f5491633f1d55ec8aeaa7a818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 28 Mark Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.276690227002 28.497537374496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang