Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linky

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Linky
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mario K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario K

Baie lekker.

Baie lekker. Parkering kan 'n probleem wees soms. Oor die algemeen baie lekker gebly. Van die lekkerste plekke waarby ons nog gebly het. Baie naby aan alles. Loop afstand. Gee vir Linky 'n 9/10.

Neil Van Aswegen V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil Van Aswegen V

Baie geniet!

Geen probleme, baie goeie ligging, lekker eenheid, parkering is bietjie van ’n probleem.

Bam S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bam S

Baie gemaklike huis en op 'n baie goeie plek. Jy hoor die branders van die kamer af.

Baie gerieflike en netjiese huis, wonderlike ligging. Sal Linky hoog aanbeveel.

Ulricht V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ulricht V

Lekker ligging.

Huisie aangenaam, maar al die tekens wat boetes aandui op die mure het 'n onaangename smaak gelaat. Ek reken dat dit in 'n file of boek gegee kan word saam met sleutel eerder. Andersins great plekkie!

Vanaf
Vanaf R1 805
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 805
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village, Point Village-kompleks, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d3853657b9d7468d313eba0418fd3a8a23e982ed8c9cd32c8406649cb215441e1bfd9f110933203a7014d2b1164e82e3a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 805 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Bland Street Point Village Complex 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182446637664 22.157067385378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang