Linquenda Gaste Plaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Franco P - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome.
Greg W - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Thinus V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie nice sal weer daar bly.
Sean B - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable
Francois T - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige, aangename verblyf.
Helena B - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë, stil, mooi uitsig op Tafelberg en met goeie meubels.
Linquenda Gaste Plaas se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet, vriendelike gaste.
Coramine J - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Elize D - Sep 2022
Algehele gradering
Dit is regtig nie 'n vierster werd nie, ek weet nie hoe lank terug die gradering gedoen is nie. Maar webtuiste behoort die plek van hulle boeke af te haal.
Doppies N - Des 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Linquenda Gaste Plaas se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Groete,
Gerard
Josias V - Des 2021
Algehele gradering
Opregte, ontsnappende onspannende vakansie.
Heinrich S - Nov 2021
Algehele gradering
'n Vinnige oorslaap na 'n fietswedren.
Barbara K - Mrt 2021
Algehele gradering
Rus en vrede
Linquenda Gaste Plaas se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Magda V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, pragtig en skoon.
Pieter C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Sarel M - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë, swembad is 'n groot plus.
Sandra V - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en gashere.
Madelien S - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plaas met 'n baie netjiese, skoon en gemaklike woonstel. Ons het die verblyf baie geniet!
Annelien L - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Gerhard S - Des 2019
Algehele gradering
Ons het ons verblyf in die Peakan Nut-eenheid baie geniet.
Fiona H - Des 2018
Algehele gradering
A lovely place in Stellenbosch.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Annandaleweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang