Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linquenda Gaste Plaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Linquenda Gaste Plaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Greg W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg W

Wonderful stay.

Comfortable, clean and spacious. Kids loved walking around and interacting with the animals.

Francois T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T

Rustige, aangename verblyf.

Leah het ons baie vriendelik ontvang. Verder was alles baie netjies en die verblyf lekker.

Helena B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Gerieflik geleë, stil, mooi uitsig op Tafelberg en met goeie meubels.

Eienaars was behulpsaam en het vir ons vol DStv aangeskakel. 'n Dakkie oor die stoep by voordeur vir die weste son sal lekker wees, maar daar is 'n groot sambreel. Kan heeldag daar sit om die uitsig te geniet. Heerlik gebly.

Linquenda Gaste Plaas se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, vriendelike gaste.

Linquenda Gaste Plaas
Thinus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus V

Baie nice sal weer daar bly.

Baie lekker gebly, plek is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer.

Sean B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean B

Comfortable

Pleasant stay, clean and tidy accommodation.

Coramine J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coramine J

Heerlik.

Pragtige omgewing. Naby genoeg aan Stellenbosch.

Elize D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elize D

Dit is regtig nie 'n vierster werd nie, ek weet nie hoe lank terug die gradering gedoen is nie. Maar webtuiste behoort die plek van hulle boeke af te haal.

Die eienaar is onbedagsaam met sy partytjie se musiek en geraas. Dit help nie om vir my as gas te sê hy waarsku my, hy hou 'n partytjie nie. Dan moes hy nie my geld gevat en 'n booking vir die naweek gedoen het nie.

Doppies N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doppies N

Lieflik.

Vreedsaam so tussen die perde.

Linquenda Gaste Plaas se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.
Groete,
Gerard

Linquenda Gaste Plaas
Josias V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias V

Opregte, ontsnappende onspannende vakansie.

Al die gerief van 'n tuiste en meer, maar in 'n omgewing en atmosfeer wat jou net bemoedig om te ontspan en te rus. Lekkerste vakansie wat ek kan onthou.

Heinrich S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

'n Vinnige oorslaap na 'n fietswedren.

Baie mooi skoon en netjies.

Barbara K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Rus en vrede

Ek sal Linquenda Gaste Plaas aanbeveel vir enigiemand wat wil wegkom van die stad se lawaai. Dis rustig en stil en naby genoeg aan Stellenbosch en omliggende wynplase indien jy sou verkies om nie self kos te maak nie.

Linquenda Gaste Plaas se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie

Linquenda Gaste Plaas
Magda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Heerlik, pragtig en skoon.

Ons het baie lekker gebly in Table View Cottage. Pine het ons vriendelik verwelkom en alles gewys. Die bed was bietjie sag vir ons smaak, maar andersins was alles goed. Daar is perde, ganse, hoenders, katte, honde, ens. Regte plaas. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Pieter C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Baie rustig.

Lekker plaasatmosfeer en stil, weg van die stadsgejaag.

Sarel M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M

Gerieflik en goed geleë, swembad is 'n groot plus.

Waarde vir geld akkommodasie, geen verrassings, goed geleë vir besoek aan Stellenbosch en omgewing se wynplase.

Sandra V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Wonderlike verblyf en gashere.

Baie gerieflike verblyf. Baie aandag aan detail en uitstekend toegerus vir selfsorg. Vriendelike gashere an sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie.

Madelien S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelien S

Pragtige plaas met 'n baie netjiese, skoon en gemaklike woonstel. Ons het die verblyf baie geniet!

Die kat was veral baie oulik, en het elke oggend ons woonstel kom inspekteer. Dis nou nadat sy met die hoenders probeer speel het!

Annelien L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien L

Heerlik!

Lieflike huis, stunning uitsig. Ons kuier was net te kort, maar julle sal ons definitief weer sien.

Gerhard S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Ons het ons verblyf in die Peakan Nut-eenheid baie geniet.

Die plaasatmosfeer het ons baie geniet. Dit was 'n stil omgewing en die eenheid het alles gehad wat ons benodig het.

Fiona H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona H

A lovely place in Stellenbosch.

We really enjoyed our stay here. There are a lot of animals on the property and a nice swimming pool. And Gerard, the owner, helped us with our questions we had.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandaleweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiplp3yEH9KfnNtNASXoOcRFx8y6rKAeKslkEmQsoiKen0ym35A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Annandale Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.986311106635 18.812014423641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang