Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lins Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 50, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lins Guest House is in die dorpie Ermelo, in die gras- en vleilande van Mpumalanga geleë.

Lins Guest House bied jou 'n keuse van 10 dubbelkamers. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en TV met M-Net en DStv. Die gastehuis het ook WiFi, faks, e-pos en kopieergeriewe.

Ons berei middagetepakkies sowel as ontbytpakkies op ons kliënte se versoeke voor. Ons reël ook om wasgoed te doen op versoek van kliënte.

Ons het 'n minibus om kliënte te help indien vervoer benodig word teen 'n baie goeie tariewe. Ons het 'n volledige kroegfasiliteit met 'n swembad en dek oor die swembadarea. Ons maak voorsiening vir funksies op die perseel tot 'n maksimum van 40 persone met volledige braaigeriewe ook. Daar is 'n restaurant op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 50, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Gaste dink Lins Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 50, Ermelo, 2351, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65579261a2fb4ad94e0e3ea1f7555317e449d91bd94c82af1cffe72c5e7cd0889656cc82c3228b1c23e9a740af82c3c9e378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 50 Voortrekker Street Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -26.534320680485 29.99564697368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang