Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linwood Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, kos vir die siel. Baie lekker gebly. Gasvrou was so vriendelik, ontbyt was heerlik. Uitsig is pragtig en nie te ver uit die dorp nie. Dankie vir alles. Stywe druk vir Milo en Muis, die 2 woefies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Linwood Guest Farm
Hi Julle, die honde stuur groete, hulle verlang na julle. Kom weer kom kuier.

Eloise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was by rustig tussen die berge. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezinda H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Gesellige kuier, maklike toegang tot prentjiemooi roetes. Heerlik gebly en geslaap. Pragtige omgewing en heerlike kos van die restaurant daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie mooi omgewing. Het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was ook 'n lekker bederf en uit die boonste rakke. Die uitsig is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lekker. Dit was goed, mooi ligging. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Goeie Waarde vir geld, baie mooi kamers, baie vriendelike mense. Baie goeie waarder vir geld gewees was baie rustig en was die kamers was goed na gekyk. Die staff is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal verseker vir vriende en familie voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este C
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Rustige plaasatmosfeer. Ons het ons kuier vreeslik geniet. Ons het in die Rooshuis gebly. Dis 'n pragtige ou huis, heerlik vuur gemaak in kaggel. Beddens was toegerus met elektriese komberse wat jou bed heerlik warm gemaak het. Daar is alpaccas, perde, hoenders, hasies ens. Ons seun het diere voer en vryf vreeslik geniet! Verder is plaas ook akkommoderend vir jou eie diere. Ons het ons Italian Grey hondjie saamgeneem. Hy het tot kossies gekry by hulle restaurant!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Friendly welcome and pleasant stay. The sheets used on the bed were not comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda B
1 nag
5.0
Apr 2022

Exceptional beautiful place. It was indeed a pleasure staying there. The only thing we can mention is struggling to get dry wood in town and then struggling to make a fire as there was no axe to make smaller logs. We eventually managed and enjoyed the fire place with the soft rain in the background. Peacefull.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Die gasvrou laat mens baie tuis voel, dit was 'n wonderlike ervaring, sal weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb997bd08e66d20445323585f9a0844ead8e3626b7c141fe2bdd227fb7514bea7432eb7c42595270e51d81aab4b7298bf4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.569338484627 28.403058405966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang