Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linwood Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Linwood Guest Farm is in die Malutiberge se voorheuwels in Clarens geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Golden Gate Highlands Nasionale Park, Moolmanshoek Privaat Wildreservaat en Arpa Adventure Farm in.

Verblyf word in die hoofhuis en 3 selfsorgeenhede wat tussen 2 en 16 gaste kan akkommodeer, gebied.

Elke eenheid is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is. Daar is ook braaigeriewe.

Aktiwiteite in die area sluit swem, hengel, wynproe, voetslaan, voëlkyk, bergfietsry en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Sanette V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, kos vir die siel. Baie lekker gebly. Gasvrou was so vriendelik, ontbyt was heerlik. Uitsig is pragtig en nie te ver uit die dorp nie. Dankie v...
Sien meer
Jul 2024
Eloise W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was by rustig tussen die berge. Ons sal beslis weer daar gaan bly.
Jun 2024
Lezinda H
5.0
Gesellige kuier, maklike toegang tot prentjiemooi roetes. Heerlik gebly en geslaap. Pragtige omgewing en heerlike kos van die restaurant daar.
Des 2023
Martie D
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Dit was goed, mooi ligging. Baie lekker.
Jul 2023
Carlien D
Saam met lewensmaat
4.8
Baie mooi omgewing. Het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was ook 'n lekker bederf en uit die boonste rakke. Die uitsig is baie...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Linwood Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb997bd08e66d20445323585f9a0844ead8e3626b7c141fe2bdd227fb7514bea7432eb7c42595270e51d81aab4b7298bf4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.569338484627 28.403058405966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang