Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Lion Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pjh S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pjh S

Lekker maar water koud.

Stortwater was koud in die oggend. Dit was nie lekker om te stort nie. My dogter in die ander kamer het dieselfde ondervinding gehad.

Shaun G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G

Warm welcome and aircon was very helpful during the heat.

Very neat, tidy and clean accommodation. Will definitely stay here again.

Eluned G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eluned G

Sal definitief aanbeveel.

Heerlike oornagplek.

Ntwanano M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntwanano M

Great stay.

Well situated facility.

Philip V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Vriendelike verblyf en heerlike ontbyt.

Die mense is baie vriendelik en verwelkomend. Netjiese en gemaklike kamers sowel as 'n uitstekende ontbyt!

Isabel W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel W

Perfekte oornagverblyf.

Skoon en gerieflik. Alles wat jy kon aan dink. Great ontbyt.

Thomas Meades C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas Meades C

Vriendelike diens, netjies en skoon, heerlike geurige kos en gemaklike en gerieflike kamer.

Ons het ingeboek, was sommer vinnig gehelp en baie vriendelike diens ontvang. Genoeg spasie in buite parkering om ook 'n sleepwa te parkeer. Die kamer en badkamer is baie gerieflik en skoon, net wat mens nodig het, lekker gemaklik met 'n deur wat na buite ook oopsluit. sekuriteit, en veilige omgewing. Heerlike en geurige ontbyt geniet, met ontbyt van ons keuse. Sal Lion Lodge met 'n goeie hart aangeveel vir 'n gawe oornag en ondervinding. Baie dankie.

Pinnie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinnie V

Fantastiese plek en super netjies.

Vir my as enkelpersoon, het ek baie veilig gevoel en het top diens ontvang. Die kamer was super netjies en die ontbyt heerlik. Baie dankie Lion Lodge.

Rossouw J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw J

Perfek, als in plek.

Als was in plek en skoon.

Lizelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Netjies en vriendelik en goed geleë vir ons kuier.

Die gastehuis en netjies en vriendelik, en die ontbyt is ook lekker. Ons sal weer daar bly as dit nodig is.

Sandra M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Absoluut heerlik. Gaan definitief weer daar bly.

Baie lekker plek om te bly.

Jaco O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco O

Plek is netjies en goed ingerig vir n dag of twee se oorslaap.

Vrouloes oorslaap terwyl ek in Hospitaal was. Dit is veilig. Ontbyt is goed voorbery en bestuur is baie tegemoetkomend.

Tobie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie O

Vriendelike diens, netjiese kamer met alles wat jy nodig het.

Kamer was netjies en skoon, met 'n toegeruste kombuis - baie lekker. Ontbyt was meer as genoeg en almal was baie vriendelik.

Alex W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex W

Baie gerieflik en skoon.

Kamers is gerieflik en het voldoen aan al ons vereistes.

Veronica D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Veronica D

Niks het gewerk nie. Hou verby.

Nie TV of yskas het gewerk nie. Instansie kon dit ook nie uitsorteer nie. Kamers ook nie skoon nie.

Douw V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw V

Waarde vir geld, goeie en vriendelike diens.

Vriendelike diens, netjies.

Annette A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette A

Lekker plek.

Sal beslis weer hier bly as ek weer vir die werk moet Bloem toe gaan.

Lelanie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie K

Dit was die geld werd.

Baie goeie diens en vriendelike staf.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenhoek-straat 2, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc1f768e4b19850e7a6dec87ab9c56547186f9bbdb32c6eec0979fb5e645491140bf411832d53e59f558757ee7d69f22bc1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Leeuwenhoek Street Hospitaalpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.139716 26.1985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang