Lion Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Pjh S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker maar water koud.
Shaun G - Jan 2023
Algehele gradering
Warm welcome and aircon was very helpful during the heat.
Eluned G - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Ntwanano M - Jan 2023
Algehele gradering
Great stay.
Philip V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike verblyf en heerlike ontbyt.
Isabel W - Nov 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Thomas Meades C - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en skoon, heerlike geurige kos en gemaklike en gerieflike kamer.
Lees meerPinnie V - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek en super netjies.
Rossouw J - Jun 2022
Algehele gradering
Perfek, als in plek.
Lizelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelik en goed geleë vir ons kuier.
Sandra M - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut heerlik. Gaan definitief weer daar bly.
Jaco O - Nov 2022
Algehele gradering
Plek is netjies en goed ingerig vir n dag of twee se oorslaap.
Tobie O - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese kamer met alles wat jy nodig het.
Alex W - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Veronica D - Des 2022
Algehele gradering
Niks het gewerk nie. Hou verby.
Douw V - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, goeie en vriendelike diens.
Annette A - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker plek.
Lelanie K - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was die geld werd.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenhoek-straat 2, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang