Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lion Mansion

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Leeustraat 104, Monumentpark, Pretoria, 0105, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lion Mansion bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle huis met 'n moderne gevoel in Monument Park in Pretoria. Die huis is ideaal vir gesinne, groepe en paartjies.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, die Lion Road- en Lion Den-eenhede. Lion Road beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis, sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met ekskuliewe DStv-kanale en WiFi.

The Lion Den beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, sitarea, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale asook WiFi in.

Daar is braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad, asook onderdak parkeerplek.

In die omgewing is 'n verskeidenheid aktiwiteite en aantreklikhede soos die Groenkloof Reservaat asook restaurante en 'n winkelsentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • Leeustraat 104, Monumentpark, Pretoria, 0105, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Leeustraat 104, Monumentpark, Pretoria, 0105, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA201c4b71e6c4c8aa3c841bc1d97feff7dd332f36993915112b7ead12db1a94d7d9f200f68993e7fd852223a9ff3718a5d5ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 104 Lion Road Monument Park 0105 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.804823622556 28.231928616533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345