Lion's Guesthouse
Beskrywing
Kamer met 'n dubbelbed, TV, DStv-Hotelpakket, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, lugversorging wat verhit én verkoel, lessenaar en bagasierak. En suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Hierdie kamer is in die hoofgebou met 'n grasdak en hoë plafonne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat swembad
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed. Kamer 9 se koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word. Die kamer het ook 'n TV met DStv-Hotelpakket, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, lugversorging wat verhit én verkoel, lessenaar, rusbank, bagasierak en tot 2 ekstra beddens op versoek. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en dubbelwasbak. Kamer 8 het slegs 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarhoff-straat 25, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang