Lion's Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarhoff-straat 25, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lion's Guesthouse is 'n pragtige gastehuis met 12 slaapkamers in Groblersdal in Limpopo. Die huis se groot tropiese tuin skep werklik 'n rustige atmosfeer en die gastehuis voel byna meer soos 'n lodge.
Verblyf is beskikbaar in 6 standaard kamers, 4 groot kamers en 2 sakpaskamers. Al die gaste het toegang tot die swembad en gratis WiFi.
Lion's Guesthouse is ook die trotse eienaar van die a la carte restaurant en kroeg The Buck & Lion. Dié steakhouse spesialiseer in filette en kruissnitte wat op 15 verskillende maniere voorberei kan word, en natuurlik ook ribbetjies, sosaties, garnale, schnitzels, ens.
Ons het 'n spesiale toonbank by ontvangs wat help met die reël van doendinge in die omgewing, soos perdry, ziplining, velddraf, voetslaan, bergfietsry, leeu- en tierpark, wildritte en wildvaarte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Els Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Haarhoff-straat 25, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Lion's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Groblersdal Loskopvallei Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarhoff-straat 25, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang