Lion's Den
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
El Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Nkone M - Mei 2024
Algehele gradering
Meets all needs, cleanliness and good hospitality.
Lion's Den se terugvoer
Thanks for your positive review, Nkone - appreciated.
Alida S - Feb 2024
Algehele gradering
Die woonstelletjie is pragtig asook die res van die gastehuis. Regtig dit werd!
Lion's Den se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Alida. Dit was 'n plesier om jou hier te huisves. Hoop ons sien jou sommer gou weer!
Linda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Good.
Charles C - Okt 2022
Algehele gradering
Good clean value for money with a friendly and attentive host - I'll be back!
Lion's Den se terugvoer
Thank for your positive review Charles. Our motto is applicable. You're comfort is our concern!
See you soon again.
Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lion's Den se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Yolandie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Hoop ons sien jou sommer gou weer. Vriendelike groete, Lion's Den Guesthouse.
Paul M - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardige diens, uitstekende waarde.
Gerald V - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie keuse vir sakebesoeker.
Ina M - Feb 2017
Algehele gradering
Voldoen aan al die vereistes wat nodig is vir 'n aangename verblyf.
Rev Carol L - Mei 2016
Algehele gradering
I was an awesome trip and a wonderful place to rest after a days work.
Adele S - Apr 2016
Algehele gradering
We enjoyed our stay. Thank you.
Willie D - Sep 2015
Algehele gradering
Dit is baie gerieflik, skoon en netjies.
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Estelle Straat, Witbank, 1042, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang