Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion's Den

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Nkone M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Meets all needs, cleanliness and good hospitality. I enjoyed my stay throughout. Appreciated the hospitality. Would recommend for a place to return after work, able to continue with work. It's quiet. Meets my expectations and is value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Thanks for your positive review, Nkone - appreciated.

Alida S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Die woonstelletjie is pragtig asook die res van die gastehuis. Regtig dit werd! Ek het regtig baie lekker gebly. Die gastehuis is 'n versteekte klein paradys. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Alida. Dit was 'n plesier om jou hier te huisves. Hoop ons sien jou sommer gou weer!

Linda L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Good. Stay was fine. They do need to invest in new beds though as they were not comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles C
1 nag
5.0
Okt 2022

Good clean value for money with a friendly and attentive host - I'll be back! I enjoyed the quiet neighbourhood where Lion's Den is situated and could get some work done and then sleep. The bathroom was modern and very clean and fridge, microwave and kettle all worked well. A positive experience for self-catering business travel on a budget.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Thank for your positive review Charles. Our motto is applicable. You're comfort is our concern! See you soon again.

Ben D
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Baie gerieflik. Baie vriendelike diens en baie behulpsaam. Kan definitief aanbeveel om daar te bly. Netjies en alles wat mens nodig het. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Yolandie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Hoop ons sien jou sommer gou weer. Vriendelike groete, Lion's Den Guesthouse.

Paul M
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Vriendelik en hulpvaardige diens, uitstekende waarde. Dit is 'n baie aangename plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald V
Kort verblyf
5.0
Feb 2020

Goeie keuse vir sakebesoeker. Ek het my verblyf by Lions Den geniet. Veilig, rustig en 'n goeie ontbyt. Het my nuwe verblyf gevind in Bloem. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina M
Kort verblyf
5.0
Feb 2017

Voldoen aan al die vereistes wat nodig is vir 'n aangename verblyf. Die plek is netjies, kommunikasie tussen eienaar en gas is uitstekend en alles wat nodig is, is beskikbaar in woonstel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rev Carol L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2016

I was an awesome trip and a wonderful place to rest after a days work. We would like to recommend this guesthouse to anyone visiting the Witbank Methodist Church as it is just around the corner and the facilities are excellent. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2016

We enjoyed our stay. Thank you. Happy. But a few things could improve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

El Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Estelle Straat, Witbank, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkNDU2MWM3LWVmYmUtNDIxYS04Njc3LThkYzQ5NzVkNTFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 31 Estelle Street Witbank 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.88536 29.23833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang