Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lions Head Atlantic Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-weg 10, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lions Head Atlantic Retreat is 'n selfsorghuis in die luukse area van Fresnaye, in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in en om die Atlantiese kus kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Albei badkamers het 'n bad, wasbak en toilet.

Die moderne kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware as 'n koffiemasjien. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Die oopplan-leefarea met stapeldeure wat na die sonnige vermaakarea lei, sluit 'n eetarea asook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het die huis 'n dakdek met uitsigte oor Lion's Head-berg en die nabygeleë see. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 of 2 motors. Die eiendom is ongeveer 3,5 km vanaf Clifton- en Kampsbaaistrande, 5,5 km vanaf die V&A Waterfront en ongeveer 24,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Princess-weg 10, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-weg 10, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA164354f49eff4cc7fb9a5a4484ffe6fb4e554991e81298dbf2495f801a67710dfa3a0f3e0cc7d55a6f0b2824e3d9a572097e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 6) 10 Princess Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9253306 18.3841052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang