Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lions Rest Guest House & Conference Center

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-laan 6, Lambton, 1401, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lions Rest Guest House & Conference Centre is 15 km vanaf Observatory Gholfklub geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Dit is 'n ideale wegbreek van die stad se gewoel en dit sluit 'n heerlike ontbyt elke oggend in.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 10 gastekamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en 'n tee- en koffieskinkbord in. Verder het elke kamer 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie en uitgesoekte kamers bederf met 'n tuin-uitsig.

'n Buffet, volledige Engelse of vegetariese ontbyt is daagliks by die eiendom beskikbaar. Die eiendom spog ook met 'n lieflike gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Anderson-laan 6, Lambton, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-laan 6, Lambton, 1401, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19883be99647c207a4201a14f56a5026fa2530c2acef3e1a08ef95b0ea029f40939c657e1af420ffbe093fa7ae9da8535a23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 Anderson Lane Lambton 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.23752 28.16507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang