Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Veronique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect honeymoon! Amazing! We will definitely be going back every year. The most amazing staff, good food, great accommodation! Truly great value for money. Hearing the rapids in the morning at breakfast is such an amazing breath of fresh air. Thanks to Aiden, Tsaki, Divine & Hlindiwe for making us feel like family! Cannot wait for our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Priceless. Idillies mooi. Moet regtig langer as net 1 aand bly om al die natuurskoon in te asem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marliz G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was wonderlik. Lekker en stil. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties! Beste waarde vir geld. As jy 100% wil ontspan, is die luukse tente die regte opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Gesellig. Die bestuurders en personeel het ons baie tuis laat voel. Inklok en uitklok het seepglad verloop. Die uitsig van die Sabie Rivier vanaf die eenheid (Tent 2), sowel as van die restaurant area, is ongelooflik. Die vermaaklikheid die Vrydagaand was baie pret en die kuiers om die 'boma' was baie lekker en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alex P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Relaxing, great food, great service. Awesome location, perfect weekend getaway. The river is an absolute highlight. Friendly staff and amazing food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Relaxing and peaceful environment. Loved the location along the Sabie River. The beach vibe is great. Enjoyed the dinner and breakfast, and the staff were so accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marié-jeanne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige natuur, rustig, goeie en vriendelike personeel. Hartlik verwelkom deur vriendelike personeel. Goeie diens. Skoon en netjies. Mooiste uitkyk op die berg en rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

1 nag oorslaap. 'n Besonderse ondervinding. Heerlike aandete en ontbyt was ingesluit. Mooiste uitsig oor Sabierivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Heerlik. Heerlik gekuier, rustig en mooi omgewing by rivier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 532
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 532
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R536, Lions Rock Golf Lodge, Hazyview, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyZzhiC6qhgWpliUHN20PU33R3opOe41KPva7cjt5vCYY3f1o17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 532 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Off the R536 Lions Rock Golf Lodge 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.035061489029 31.063746731811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang