Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lions Valley Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Lions Valley Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zelda E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Absoluut uit die boeke.

Van ons aankoms tot vertrek was ons op die hande gedra. Blythe het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak en Nicholas is 'n uitstekende veldgids met baie kennis. Het soveel wild gesien en die ontbyt met die uitsig was ongelooflik.

Lions Valley Lodge se terugvoer

Thank you Zelda for your review. I hope you have both fully recovered. We look forward to welcoming you back again.

Lions Valley Lodge
Mahida P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mahida P

Pragtige omgewing en uitstekende diens.

Lions Valley Lodge is in 'n baie mooi omgewing geleë en sorg vir 'n heerlike kuier in die natuur. Die verblyf is luuks, die personeel besonder vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer daar wil kuier.

Marie-louise G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G

Uitstekende diens, nog beter wildkyk!

Die diens by Lions Valley Lodge was uitstekend, al die personeel was daarop uit om jou spesiaal te laat voel. Die kamers is ruim, privaat met wonderlike uitsigte. Ons wildritte was ongelooflik en Nolan was die beste gids ooit! Kan hoogs aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R9 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R9 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 53, Nambiti Wildbewaring, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbee4daf3a4be5e5d2d2955cd4db33225a45e3d8babe3693c6c4b666140220f0070900ed43638743dfa076e1e273332c9781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Erf 53 Nambiti Private Conservancy 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 11:00 -28.475981580433 30.001704096794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang