Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lionsrock Big Cat Sanctuary

Lodge
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne, badhanddoeke en sepies word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv teen die muur, gratis WiFi, asook 'n kluis, yskassie, haardroër, muskietnet, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan die uitsigte oor die vallei vanaf die kamer geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit

Huisreëls

Besprekings vir begeleide toere is noodsaaklik.
Dagbeddens vir kinders kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Houthuisie vir 4
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bekoorlike houthuisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en eko-vriendelike toiletware word voorsien. Die eenheid spog met 'n sitarea met sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Daar is ook 'n TV, WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord. Gaste het toegang tot die stoep met asemrowende uitsigte oor die vallei. Hier kan gaste ook etes geniet. Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit

Huisreëls

Besprekings vir begeleide toere is noodsaaklik.
Dagbeddens vir kinders kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Houthuisie vir 6
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bekoorlike houthuisie het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer en solderkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en eko-vriendelike toiletware word voorsien. Die oopplan-leefarea spog met 'n houtkaggel, rusbanke en 'n etenstafel. Daar is ook 'n TV met DStv teen die muur en WiFi. Gaste het toegang tot die stoep met asemrowende uitsigte oor die vallei.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit

Huisreëls

Besprekings vir begeleide toere is noodsaaklik.
Dagbeddens vir kinders kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Plaas Klein Bloemhof, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d31ad27864b995d3b2578e300064f1e8c01339689cd43cf29bbce67635015a9f6e7e8e5a246e277f1fa01d132abd65d12f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense The Farm Klein Bloemhof Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.239617366946 28.473837375641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang